BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 117

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Liefde van God - goddelike beskerming -Storms

1115 Hoe versigtig en vol sorg lei die Vader nie Sy ware kinders deur die aardse lewe nie, deur alle gevare heen, en beskerm hulle teen groot nood, liggaamlik sowel as geestelik, want die Vader in die hemel hou van hierdie kinders wat voortdurend na Hom verlang en hulself volgens vermoë uitsit om Hom te dien en volgens Sy Wil te lewe. Wees daarom nie angstig of bekommer en huiwer nie, ook nie in tye van aardse nood nie, want God laat dit by julle verbygaan en Hy sorg dat Hy julle nie belas nie en dat julle altyd gehelp sal word en dit moet vir julle `n troos wees en julle moet met `n blye hart na die toekoms kyk. Want steeds, waar julle ookal is, verleen die Vader julle sy beskerming. Derhalwe is julle nooit verlate nie, al mag dit ook so lyk wanneer alles om julle heen inmekaar wil stort. Wie homself aan die Vader in die hemel toevertrou en Sy genade afsmeek, is onder die veiligste hoede, want `n gebed wat in geloof opgestuur word, sal Hy nie onverhoord laat nie.

En al gaan daar menige storms oor julle heen, die son sal maar weer steeds daarna skyn en steeds weer sal `n soete rus en `n onbewolkte hemel die herinnering aan die voorafgaande storms laat verbleek. En onthou dat ook hierdie storms daar moet wees, want God, wat oor lewe en dood gebied, hou ook hierdie storms in bedwang en as Hy die geraas van die elemente toelaat, sinspeel Hy daarmee ook weer net op `n reiniging van almal wat Hy tot positiewe werksaamheid bestem het.

Hy sonder al die onsuiweres vooraf af, sodat die weg na volmaaktheid vir die geestelikes vry kan word en daar moet nog baie sulke storms oor die mensdom kom en daarom moet julle nie skroom en kleinmoedig word nie. Solank julle die Liefde tot God waardig is, hou Hy ook Sy beskermende Hand oor julle. En dus sal julle moet oefen in die liefde, want daarmee betuig julle julle wil aan Hom en gee julle ook blyke van julle liefde vir Hom en Hy sal julle beskerm teen alle gevaar en julle ook Sy Liefde laat toekom. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205