BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 220

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Siele van die oorledenes naby aan die aarde

2075 Solank as wat die siele van die oorledenes nog steeds dink aan aardse besittings en plesier en dit bly begeer, sal hulle in die nabyheid van die aarde bly. Deur hulle verlange is hulle verbind met alles wat hulle begeer en sal altyd naby daaraan bly. Selfs in die hiernamaals kan hulle hulself nie maklik losmaak van dit wat hulle op die aarde liefgehad het nie, met die gevolg dat hulle dit moeilik vind om in die hiernamaals na bo te streef. Geestelik volwassewording word betwyfel, terwyl aardse begeertes nog steeds die siel boei, want begeerte sluit oor die algemeen “om te gee” uit, totdat die siel geestelike voedsel begeer. Met ontvangs hiervan sal haar drang om te gee ook ontwaak of verhoog. Maar as sy nog nie ontvanklik is vir geestelike voedsel nie, sal dit nie vir die siel aangebied word nie, want dan het sy haarself nog nie heeltemal geskei van die aarde nie en sal nooit die waarde kan herken van wat in die geestelike koninkryk as kosbaarste besitting verlang word nie. Maar die begeerte na aardse besittings toon `n gebrek aan volwassenheid van die siel, en daarom is die aarde omring deur talle siele in `n onvoldoende toestand van volwassenheid, wat hulself nie kan losmaak van wat vir hulle geliefd en wenslik lyk in die aardse lewe nie.

Sulke siele kan slegs gehelp word deur gebed, want `n liefdevolle gebed laat hulle iets voel wat hulle tot dan nie gevoel het nie, hulle ontvang `n stroom van geestelike krag, wat iets heeltemal anders as die vervulling van aardse verlange in hulle losmaak. Hierdie instroming van krag laat hulle baie gelukkig voel en hulle draai geleidelik weg van die doelwitte wat hulle tot dan na gesoek het. En so kan `n mens op aarde groot hulp skenk aan die oorledenes en `n geweldige liefdesarbeid as hy dikwels vir hulle bid, wat `n losmaking van die aarde en haar voorheen geliefde omgewing inisieer. Alle aardse dinge is `n hindernis tot hoër ontwikkeling, slegs wanneer die verlange daarna beveg word, sal geestelike dinge na vore kom, en slegs dan sal die opwaartse vordering in die hiernamaals begin, en hoe gouer die geestelike aktiwiteit in die hiernamaals begin, hoe minder sal die siel nodig hê om te veg, want die aardse verlange sal voortdurend verminder, die siel sal haarself steeds meer distansieer van die aarde, en sal materie oorkom het, wanneer sy die begeerte voel vir geestelike besittings. Dan sal sy nie net begeer nie, maar ook wil gee en dit is die begin van die opgaan na die hoogste punt. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205