BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 239

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Hemelliggame – Geestelike en aardse substansie

 2143 Vir die positiewe ontwikkeling van die wese is dienende werksaamheid deurslaggewend, en wel word daar, na gelang van die blyplek, ook `n sekere aktiwiteit van die wese verlang en dit stem weer ooreen met die gesteldheid van die hemelliggaam wat hierdie wesens as bewoners het. Aardse sigbare en tasbare substansie vereis ook `n werksaamheid wat weer die sigbare en tasbare tot stand bring en gevolglik moet ook die siel, die geestelike, haarself in `n omhulsel bevind wat tasbaar en sigbaar is. Die taak kan egter ook uit suiwer geestelike aktiwiteite bestaan, d.w.s. nie aan `n vorm of aardse skepping gebind wees nie en wat tog ook `n tipe dienende liefde is, waardeur die wese tot volmaaktheid kan kom. Gevolglik hoef die volwassewording van hierdie wesens nie van aardse skeppings, d.w.s. materiële skeppings, afhanklik gemaak te word nie. Veeleer kan die positiewe ontwikkeling in geestelike sfere vinniger en makliker plaasvind. Tog is dit moeilik om die aktiwiteit in `n geestelike omgewing vir die mens uit te lê. Dit kan nie aan hulle duidelik gemaak word nie, omdat die mens nie `n lewe sonder `n fisiese buitekant vir homself kan voorstel nie, maar by God is geen ding onmoontlik nie en skep Hy dus dinge wat vir die menslike verstand onaanneembaar voorkom, wat volgens menslike begrippe as non-bestaande verduidelik moet word, wat egter ook nie uit die Heelal weg te dink en dus ontken kan word nie. En dit is die hemelliggame wat vir die mense as sterre aan die hemel sigbaar is. Hierdie sterre is eindelose afstande van mekaar verwyder en is aparte wêrelde.

Elke skepping getuig van God se Almag, Wysheid en Liefde, maar die mens sal nie die aard van die sterre verstaan solank as wat hy op aarde vertoef nie, want hy kan vir homself niks voorstel wat nie uit aardse substansie bestaan nie. Die geestelike in die mens is egter ook heeltemal onafhanklik van die aardse materiële substansie en die siel laat al die aardse tasbare of sigbare op die aarde agter sodra sy deur die poort van die ewigheid die geesteryk binnegaan.

En dus is die blyplek van die siel na die liggaamlike dood geen skepping wat bestaan uit aardse substansie nie, inteendeel is die ontelbare sterre daarvoor bestem, wat vir die menslike oog sigbaar is as stralende hemelliggame, maar in werklikheid nie deur die menslike oog aanskou kan word nie, omdat hulle geen aardse skeppings is nie, wat egter tog deur God geskape is vir die voortgaande ontwikkeling van die nog onvolmaakte wesens. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205