BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 216

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Louheid - Wilswakte - verslap in die gebed

2045 Hoe louer die mens is, des te sterker invloed het hy te vrees van die kant van die vyand. Hy bied dan nóg weerstand, nóg probeer hy die krag van God te verkry. En dus loop hy die grootste gevaar om swak te word en te beswyk. Hy moet homself steeds voor oë hou dat die klim omhoog moeisaam is en dat `n verswakking van sy wilskrag heel maklik `n agteruitgang tot gevolg kan hê en dit weer kragsinspanning sal verg om oorkom te word. Die vyand is waaksaam en hy laat geen oomblik van swakheid van die mens by hom verbygaan nie. Maar net so moet die mens ook waaksaam wees, sodat hy sy siel nie aan gevaar blootstel om deur die teenstander in die noue gebring te word nie. En hoe swakker hy voel, des te yweriger moet hy bid vir krag.

Maar as hy ook in gebed lou begin word, dan word die mag van die teenstander groot oor hom en dan kan die stryd teen hierdie mag nie vir hom gespaar bly nie. Daar is wel geestelike wesens wat sal hom bystaan, maar daar moet om hulle hulp gevra word, omdat hulle nie werksaam kan word sonder om aangeroep te word nie. En die mens laat in oomblikke van wilswakte dikwels ook hierdie aanroep agterweë en dan word hy onbeskermd oorgelewer aan die mag van die teenstander en moet hy die stryd self teen hom uitveg, wat dikwels baie moeilik is. En dit is die verslapping in gebed wat sy wilskrag verlam.

Hoe meer dikwels en inniger die mens homself met God verbind, des te minder sal hy aan die invloede van die vyand oorgelewer word, want beide die krag uit God en die mag van die teenstander, kan nie gelyktydig `n uitwerking hê nie. Maar steeds is die krag uit God sterker en weer dit elke werksaamheid van die bose kragte af. In ure van nood, van louheid en wilswakte, is `n innige aanroep tot goeie wesens om ondersteuning voldoende en word die werksaamheid van die anderkant al tot halt geroep. Slegs die wil van die goeie moet nog in die mens teenwoordig wees, dan sal ook die innigheid van die gebed spoedig weer toeneem en sal die mens die gevaar ontkom. Amen.

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205