BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 194

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Agteruitgang van die plantegroei – Storms - slegte weer

1888 Dit is geen toeval dat die plantegroei van die aardoppervlak verander nie, vir sover dit betrekking het op landstreke waar menslike bemoeiing en die menslike wil beslissend hierin ingegryp het nie. Dit behels in die besonder die woude (reënwoude) of boomaanplantings wat aan die vernietigende wil van die mens ten prooi geval het, wat nie sonder invloed op die klimaat en op die gesteldheid van die grond sal bly nie.

So `n omkap van bome is `n groot gevaar vir die mens wanneer dit te vroeg geskied, d.w.s. voordat die gees in die plantaardige skeppings volmaak geword het tot `n verder lewe in die volgende vorm. Want die vroegtydig vrygeworde gees verlaat nie hulle verblyfplekke nie, sonder dat hulle behoorlik skadeloos gestel word deur die bestaande wesens wat in die omgewing is en wat deur hulle bedreig kan word nie. Hulle kan hulself dikwels verskriklik in `n ongebonde toestand uiter, wat ook nie deur God verhinder word nie.

Die mense in sulke landstreke sal deur buitengewone storms en verwoesting ly, wat ook die groei van alle plante sal benadeel. Waar die plantegroei egter skraal is, sal ander storings ook gevoel word. Daar sal die watertoestand baie te wense oorlaat, d.w.s. die oppervlakte van die aarde sal toeslik as gevolg van `n gebrek aan watertoevoer. Sodanig kan die landstreke woes en leeg word en ofskoon die mense meen dat hulle geen invloed daarin gehad het nie, is hulle tog die eintlike veroorsakers van die onvrugbaarheid en dorheid van hele landstreke. Die gevaar lê daarin dat dit nie ingesien sal word nie en dat die mens steeds weer nuwe landstreke gedagteloos aan hulle winsbejag ten offer laat val, wat meestal die oorsaak is van die woes word van hele streke.

Wanneer die mens skeppings vernietig vir aardse voordeel, is dit `n toegee aan die mag van die bose. Vir geldwaarde gryp die mens in, in die goddelike skeppingsplan wat aan alles sy bestemming gegee het; ook aan die hele plantewêreld op aarde.

Sulke ingrypings sal ook dan die gevolge hê wat hiermee ooreenstem, ofskoon die gevolge `n bepaalde tyd nodig sal hê en nie dadelik herkenbaar sal wees nie. Storms en slegte weer sal die oorhand kry, waternood (droogte) sal dus plante en kultivars bemoeilik, wat `n agteruitgang van die plantegroei tot gevolg sal hê. Tegelykertyd is dit `n beperking van die ontwikkelingsmoontlikhede vir die geestelike substans, wat sy verblyf in die plantewêreld wil neem volgens sy ooreenstemmende ontwikkelingsgraad, maar wat daarin verhinder word en wat steeds weer geuiter sal word in nuwe storms en slegte weer. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205