BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 75

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Weg van die siel op aarde -Leer van herbeliggaming (1)

786 Gedurende onvoorstelbaar lang tye het die menslike siel eers haar weg deur duisende beliggamings van allerlei aard gegaan. Hierdie tyd het `n sekere volwassenheid tot stand gebring, wat nou in die laaste stadium as mens nog tot hoër volmaaktheid moet lei. Om hiervan op hoogte te wees, moet die uiterste krag gebruik word om die toestand van volmaaktheid te bereik, maar juis hierdie kennis word heeltemal verwerp deur die meeste mense. Jammer genoeg bestaan daar dikwels die verkeerde opvatting dat `n siel haar nie eers moet omvorm tot dit wat sy is nie, maar in die lewende wese in dieselfde toestand teenwoordig is en dat `n mens nou, slegs van `n siel by `n mens kan praat as "iets" wat na die dood voortbestaan. Diere word alle siele of geestelike substansie ontsê en juis dit lei tot heeltemal verkeerde opvattings, deurdat buiten die mens, die uitermate dwingende noodsaaklikheid van alle lewende wesens glad nie ingesien word nie.

Dit is daarom van die grootste belang dat julle die ryke afwisseling, onbeskryflik dikwels plaasvindende omvorming van die uiterlike omhulling voor oë hou, om so eers van die verantwoordelikheid as mens in die lewe op aarde bewus te word. Sou alle wesens slegs `n eenmalige beliggaming toegestaan wees, dan sou die omstandighede van hierdie beliggaming so buitengewoon moeilik moes gewees het, om te kon lei tot die vereiste toestand van volwassenheid om ewig gelukkig te wees. Want die afstand van sulke sieledele tot die ewige Godheid is te onmeetlik groot om in so kort tydjie wesenlik te kan verklein. Daarom het die Skepper van alle wesens hierdie "julle moet" toestand geskep, waarin, volgens God se Wil, elke skepsel sonder eie verantwoordelikheid, hoër ontwikkel.

Om die voorstadium van die menslike siel in alle veelvormigheid deur te maak, is van so `n reusagtige betekenis, want eers daaruit spruit die hele verantwoordelikheid wat die mens teenoor sy siel dra, want hierdie siel het op die ongelooflikste maniere geworstel en alle weerstande trotseer, sy moes soveel eindelose take vervul en haar in alles onder die Wil van God plaas. Sy het `n weg gegaan wat nie maklik was nie, maar wat die enigste weg was, om die siel so te omvorm dat sy die laaste groot kragproef as mens sou kon deurstaan, wanneer die wil in haar om stand te hou, kragtig geword het.

Elke menslike siel is daarom as sodanig `n wêreld in haarself, sy is `n skeppingswerk van alles wat op aarde bestaan en wat vir die menslike oog sigbaar is, en dra dit in die allerfynste verkleining in haarself. Die menslike siel het deur al hierdie wonders van die skepping gegaan en het nou in haar laaste beliggaming `n ontsettende moeilike stryd te verduur, as die duisende jare durende worstel tot op die stadium as mens, nie tevergeefs moet wees nie. Van hierdie verantwoordelikheid moet die mens homself ten volle bewus bly en God om krag vra, om die laaste taak op aarde te vervul en sodoende aan die siel verlossing te bring uit `n oneindig langdurende nood. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205