BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 396

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wedergeboorte - Eenwording van gees en siel

3205 Die siel sal `n onweerstaanbare drang voel om omhoog te gaan wanneer sy, weens haar dade van liefde, verenig met die gees in haarself, omdat laasgenoemde dit ten doel het om haar te beïnvloed en te lei na die koninkryk wat haar ware tuiste is. En met dieselfde mate sal sy haarself van die aarde losmaak, dus sal haar strewe en gedagtes nie meer op die liggaam se begeertes gerig wees nie, maar sal gefokus word op geestelike waardes. Sodra hierdie stadium bereik word, sal die siel in gees wedergebore wees, sy sal `n nuwe hoofstuk in haar lewe begin, sy sal die ware doel van haar aardse lewe herken en bewus wees van haar aardse taak. Van hierdie punt af aan kan sy nie weer omdraai nie, sy kan nie weer terugval na haar vorige toestand waar sy geen geestelike kennis gehad het en slegs aandag aan die aardse lewe bestee het nie. En van nou af aan sal sy geestelike rykdom versamel, deur bewustelik omhoog te strewe, en sy sal haarself oopstel vir geestelike invloede vanuit die geestelike koninkryk en sal daarom in goedhartigheid optree, omdat die ligwesens hulself deur die geestesvonk binne die mens uitdruk en dit moedig aanhoudend dade van liefde aan.

Hoe meer die mens in goedhartigheid handel, hoe meer geskik sal hy word om die stem van die gees in homself te hoor en sy kennis te vermeerder. Hy kan sy dade van liefde op twee maniere vervul: Hy kan sy medemens wêrelds, sowel as geestelik help; hy kan ander mense help deur hulle in aardse nood te ondersteun, maar hy kan ook sorg vir die siel van `n ander persoon, deur onderrig te gee wat hy vantevore ontvang het van sy gees, naamlik geestelike kennis wat ooreenstem met die waarheid. Hy kan ewige rykdom oordra en daardeur ander siele omhoog help, en hierdie liefdevolle daad sal uiters voordelig wees, dit is die soort ondersteuning waarvoor die siele vir ewig dankbaar sal wees, omdat geestelike hulp altyd tot opwekking van lewe lei, solank as wat die mens hulp aanvaar, solank as wat hy hierdie hulp nie verwerp nie. Maar sodra die mens egter self op die geestelike weg begin, sal hy nooit alleen omhoog wil groei nie, maar sal altyd sy medemens wil aanmoedig, omdat hy besef dat geestelike strewe die mees belangrikste deel van die lewe is, aangesien dit tot die doel kan lei, op voorwaarde dat die persoon gewillig sal wees.

Die siel sal nie meer gemaklik voel op aarde nie en sal aanhoudend daarna streef om te ontsnap; en om hierdie rede kan sy haarself enige plek en enige tyd ophef tot in die geestelike koninkryk, aangesien die brug altyd daar gebou sal word waar die mens verlang om in die geestelike koninkryk in te gaan. Die ligwesens sal altyd bereid wees om die krag uit te gee wat hulle van God ontvang het om die menslike siel te help en die geestelike vonk in die mens is altyd bereid om die geestelike gawes aan die siel deur te gee, omdat die geestesvonk in permanente verbinding is met die liggewende wêreld en daarom met God, wat die kennis van waarheid deur die ligwesens meedeel aan enige mens wat dit wil ontvang. Dit is omdat die verlange van die siel, haar gedagtes en bedoelinge, die hoeveelheid geestelike gawes bepaal wat sy ontvang, wat egter onbeperk is, mits die ontvange geestelike rykdom ook met ander mense tot hulle voordeel gedeel word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205