BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 437

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Rede vir die moeilike lewensomstandighede

3334 Julle mense sal geen verandering ten goede in julle lewensomstandighede kan verwag, solank julle nie self julle wil en julle leefwyse verander nie. Julle het `n totale verkeerde opvatting van die doel van julle lewe op aarde en julle sou ook nooit daaroor nagedink het as daar vir julle `n sorgelose, eentonige vreedsame lewe in wêreldse genot beskore was nie.

Julle moet egter tot die besef kom van julle eintlike lewenstaak en daarom word julle deur haglike lewensomstandighede aangespoor om daaroor na te dink, omdat julle slegs dan deur ingefluisterde gedagtes antwoord gegee kan word deur wetende wesens wat julle geestelik begelei. En hierdie haglike omstandighede sal versleg, as hulle julle nie tot nadenke kan aanspoor nie, omdat julle dan nie bewustelik lewe nie, dus geen positiewe geestelike ontwikkeling nastrewe nie, wat die sin en doel van julle lewe op aarde is.

Julle sal daarom moeilike tye moet deurmaak op aarde en julle kan nie op verbetering reken, so lank as wat julle julself nie verbeter nie, dus die goddelike wil tot riglyn vir julle lewenswandel maak nie. Want God kan julle slegs op één manier opvoed, sodat julle wil self werksaam word en julle sou slegs weinig leed nodig gehad het, wanneer julle uit eie beweging sou nadink en julle lewe sou vorm volgens die doel van die lewe.

En baie moeilike omstandighede sal julle nog belas, omdat julle geen aanstaltes maak om julle te verander nie. Die aarde sal baie leed sien en hopeloosheid en droefheid sal die mense moeg en gevoelloos maak en tog sou hulle hulself `n maklike lewe op aarde kon besorg, as hulle die leed as `n aanmaning van God sou insien, wat hulle daardeur toeroep om hul lewens te verander vir hul eie beswil.

Want siel en liggaam gaan ten gronde op die weg wat hulle ingeslaan het. En God wil die siel red en belas daarom die liggaam, Hy wil julle mense nog die ware weg wys, as julle maar net wil strewe om na Hom te luister, wanneer julle deur die verswaarde lewe julle gedagtes sal rig op Hom, wanneer julle julself sal afvra wat die betekenis en die doel van julle bestaan is en d.m.v. gedagtes na `n antwoord verlang. As julle na Hom luister, Sy aansporing en waarskuwings in ag neem en dit opvolg, dan sal Hy die sware las wat die lewensomstandighede vir julle sal hê, van julle afneem. Hy sal julle verlos van alle boosheid, geestelik en ook liggaamlik, want Hy verlang slegs van julle dat julle na Hom sal luister en dat julle die eintlike doel van julle lewe sal vervul, dat julle strewe opwaarts sal wees en julle nie net sin sal hê vir die wêreldse lewe nie.

Dan neem Hy die sorge van julle af, vir sovêr dit goed is vir julle siele, want God wil nie dat julle ly nie, indien julle jul geestelike welsyn bo alles stel, maar Hy moet julle met alle hulpmiddele behoed teen die ewige verderf, wat julle egter tegemoet sal gaan, as julle `n aardse lewe lei in sorgloosheid en wêreldse genot. Dan sal julle siele verlore gaan en sal julle op aarde nie julle doel bereik nie, julle sal nie daarna strewe om opwaarts te gaan nie en dan het julle jul lewe verniet geleef. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205