BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 68

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Maria Verering –Die geboorte van Christus

756 Jesus se lewe op aarde het `n normale geboorte vereis. Die Godheid wou Homself inkarneer in die liggaam van `n mens op die aarde, dus moes die liggaam `n natuurlike oorsprong hê. Dit moes voortkom uit `n vrou se baarmoeder. Maar in Jesus se tyd was alles buitengewoon vinnig verduidelik, as synde in samewerking met die duiwel. `n Natuurlike verduideliking is sekerlik gesoek, maar as dit nie op `n eenvoudige wyse gevind kon word nie, moes hierdie gevolgtrekking maar doen en dus het talle mense die reputasie van die God-verlaters gekry. Te oordeel aan menslike standaarde was Jesus se geboorte ook so `n gebeurtenis waarby alle voorvereistes ontbreek het, en om hierdie rede was dieselfde verduideliking bedoel om toegepas te word teenoor `n maagd wat almal geweet het besonder toegewyd was.

Die buitengewone gebeurtenisse by die geboorte het beslis vir baie mense as vreemd voorgekom, maar tog het baie mense min belang daaraan geheg. En so het slegs `n klein groepie die nuus oor `n uiters ongewone geboorte ontvang. Oor die ontwaking van `n lewe waaraan alle natuurlike voorvereistes ontbreek het, was dus `n gebeurtenis wat veroorsaak was deur God se wil en almag. Daarna is dit op so `n manier uitgebuit dat mense die figuur van moeder Maria gebruik het om `n geestelike te skep wat hul verering, toewyding en liefde tot so `n mate ontvang het, dat dit afbreuk gedoen het aan die mens se mees belangrike taak op aarde, naamlik om kontak te maak met die Heer en Verlosser, Jesus Christus Homself. Dit geld vir die uitsonderlike eise vir voorbidding, asook die onlogiese toewyding waar alle regverdiging ontbreek, want die moeder van Jesus is gekies as gevolg van haar vroomheid, maar was geensins bewus van die groot barmhartigheid wat aan haar gegee is nie, sy was God se uitverkore dienskneg en dus verdien God alleen die eer, want alle wesens is Sy werk. Amen.

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205