BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 497

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voorbidding deur ander mense

3582 Hoe dwaas is dit nie om die direkte verbinding met God te omseil en van `n ander mens gebruik te maak, wie se gebed hom moet help. God slaan slegs ag op die gebed wat in diepste liefde vir die naaste na Hom opgestuur word en die krag van die liefde kom nou die behoeftige toe. Enige ander gebed is egter nutteloos. In sy medelydende liefde stuur God leed en nood oor die mense om hulle te beweeg om hulself onbeperk aan Hom toe te vertrou, om hulle daartoe te bring om die korrekte verhouding van `n kind tot die Vader tot stand te bring, omdat die krag van die goddelike liefde eers dan die hart van die mens kan raak om sy siel deur die toestroming van krag te help om haar geestelik positief te ontwikkel.

Word hierdie innige verbinding buite beskouing gelaat, dan is die toestroming van krag slegs gering en ook maar net gewaarborg wanneer die voorbidding vir die medemens uit `n liefdevolle hart kom, omdat die mens andersins heeltemal sonder krag bly en sy siel gebrek moet ly. Nooit kan `n mens vir sy medemens die omvorming van die gees bereik nie. Inteendeel, hy moet self aktief raak. Hy moet self sy wil op God rig en homself met Hom in verbinding stel om krag te kan ontvang.

Liefdevolle voorbidding is slegs in soverre nuttig vir hom, sodat daar vir hom krag gestuur kan word wat sy verswakte wil sal versterk, sodat hy dus deur die voorbidding die krag kan ontvang om homself na God te rig. Hierdie toevoer van krag is die uitwerking van die liefde van sy medemens, maar sonder liefde is elke gebed nutteloos. Want slegs opregte liefde sal daartoe lei dat `n gebed in gees en in waarheid na God gestuur word en dan ook `n resultaat sal bereik.

God verlang die verbinding met Hom, wat elke mens tot stand kan bring wanneer hy wil. Wie hom op die gebed van `n ander mens verlaat, sy wil gaan nog nie uit na God nie en dus sal die gebed ook sonder uitwerking bly. Die mens kan met `n innige, diep sug heelwat meer bereik as wat `n lang gebed kan vermag waaraan hierdie innigheid ontbreek, soos ook die innige gedagte aan God hom meer krag sal oplewer as voorspraak deur medemense. Maar God beoordeel die graad van liefde van die een wat bid vir sy medemens, omdat liefde steeds krag gee en `n liefdevolle voorbidding dus ook nie sonder uitwerking sal bly nie. En daarom kom daar steeds weer swaar lyding en bitter nood oor die mense afsonderlik, sodat hy Hom nie moet vergeet, Wie hom alleen kan help nie, omdat hy die regte verhouding tot stand moet bring wat hom die toevoer van krag van God sal verseker en omdat hy self aktief moet word om sukses te kan boekstaaf vir sy siel. En die mense moet nie vergeet dat sy medemens nooit hierdie verantwoordelikheid van hulle kan afneem nie, dat elkeen homself moet verantwoord en daarom ook aan homself moet werk. En die werk kan hulle slegs doen met die hulp van God, Wie hulle in innige gebed moet aanroep om krag en liefdevolle begeleiding, sodat hulle hul doel kan bereik, sodat hulle siel op aarde volwasse kan word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205