BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 123

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Kindskap van God (2) Seremonies

1376 Aldus word die wil van God so geïgnoreer en die gevolg is `n ontsettende stand van sake wat die geloof ernstig in gevaar bring. Slegs weinig mense begryp die belangrikste punt en hulle voldoen wel aan die gespesifiseerde (menslike) gebooie, maar terselfdertyd is hulle so in aanraking met die Heer dat hulle krag deur hierdie verbinding ontvang, maar wat hulle egter aan die vervulling van hierdie gebooie toeskryf. Hierdie misleide begrip sal nie hulle siele skade berokken nie, maar hierdie krag kan ook na `n persoon sonder uiterlik herkenbare seremonies stroom, mits die hart daarna streef om `n vereniging met God in werking te stel, terwyl die seremonies sonder `n innerlike vereniging, nie tot enige soort seën sal lei nie.

Dit is ook belangrik om die vraag oor kindskap van God te stel. Ooreenkomstig dogma kan slegs `n lid van die Katolieke kerk aanspraak daarop maak om homself `n kind van God te noem. Dit is `n absolute verkeerde standpunt wat nie geregverdig kan word nie. Iedereen wie onvermoeid werk om homself te verbeter en wat strewe na volmaaktheid, iedereen wat voortdurend streng ondersoek toepas op homself en sy dade, wat altyd probeer om die goddelike wil te vervul, neem die kindskap van God ernstig op en sal deur die Vader as Sy kind beskou word. Maar verpligtinge en die vervulling daarvan kan nooit so waardevol wees soos die vrywillige vreugdevolle diens wat vir God so waardevol is nie, want dwang sal nooit `n persoon se eie wil aktiveer nie.

Die onderhouding van die gebooie in `n toestand van dwang, is nie besonder prysenswaardig vóór God nie, maar die geringste vrywillige oorgawe aan die Skepper, is `n buitengewone stap voorwaarts vir die siel van `n persoon. En so het God altyd Sy wil aan die mensdom te kenne gegee, maar Hy het nooit beveel dat dit verpligtend is om Sy wil te vervul nie, omdat dit slegs waarde vir Hom het as die mens bo homself uitstyg en, terwille van sy liefde vir God, `n bepaalde opdrag aanvaar. Want slegs dan sal die mens se wil neerbuig en bewustelik streef om met die Vader in die hemel te verenig, slegs dan sal die verhouding van die kind met sy Vader in werking gestel word. Die mens, soos `n kind, sal poog om gehoorsaam te wees aan sy Vader in die hemel, die kind sal sy Vader liefhê en probeer om Hom te behaag en homself vorm op so `n manier dat die Vader hom liefdevol aan Sy hart sal druk en so sal die persoon bewustelik na kindskap van God streef. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205