BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 354

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Krag van voorbidding

2868 Sodra mense vir mekaar bid, is hulle harte in staat om lief te hê. En omdat liefde krag is, vloei hierdie krag oor op die mense na wie die liefde uitgaan. Die gebed het so `n uitwerking dat die mens vir wie die voorbidding bedoel is, merkbaar die vloei van krag sal voel, deurdat hy óf verligting van sy aardse behoeftes sal ervaar óf deur die toestromende krag beter bestand sal wees. En so vervul God elke suiwer aardse gebed wat in liefde vir sy medemens tot Hom gerig word. Maar baie seënryker sal die gebed wees wat slegs vra vir die geestelike voltooiing, naamlik vir insig, lig en waarheid. Dan sal die gebed `n uitwerking hê in die vorm van krag, wat sy medemens alleen maar gewillig hoef aan te neem, om groot geestelike sukses te behaal. En daardeur word begryplikerwys ook die aardse nood verminder, wat immers net dieselfde doel moet hê, naamlik die tot stand bring van geestelik volwassenheid. Maar as die mens nie wil agslaan op die toegewese krag van voorbidding nie, kan God ook nie die leed van hierdie mens verminder, wie se siel Hy wil red en wat sonder sulke leed heeltemal verlore sal gaan nie.

Die mens wil sy medemens help wat in nood is. God is egter liefde en Hy wil ook die mens te hulp kom. En Sy liefde en wysheid sien in dat leed die enigste middel is om die mens te wen vir die ewigheid. En hierdie liefde en wysheid moet begryplikerwys die gebed vir die lydende medemens onverhoor laat, omdat hulle die volmaakwording van die siel begeer, wat ook die sin en doel van die aardse lewe is. En daarom moet die vervulling van gebed aan die wil van God oorgelaat word, want God weet waarlik die beste wat vir `n siel die grootste geestelike voordeel sal wees.

God erken wel liefde, maar as hierdie liefde uit menslike onkunde `n einde wil maak aan die lyding wat aan die mens deur die liefde van God opgelê is, dan sal Hy hierdie liefde wel waardeer, maar egter volgens Sy goeddunke die gebed nie verhoor nie, om verlossing aan die siel te bring. Hy sal dus skynbaar geen ag slaan op die menslike wil nie. Maar die krag van voorbidding werk goed, deurdat hulle dan makliker op God kan fokus wanneer die wil van die mens hom nie heeltemal teen Hom verset nie. En daarom moet alles, leed of vreugde, aan God oorgelaat word en alles berustend en dankbaar uit sy hand aangeneem word, want Hy weet waarlik die beste wat bevorderlik is vir die mens. En Hy lei alles sodat dit die siel tot heil kan strek en die mens geestelik volwasse kan word as hy die wil daartoe sal hê. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205