BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 90

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Werke van naasteliefde - Sonder liefde –Onder dwang

985 Om die algemene welsyn te verseker moet aan diegene oorgelaat word aan wie `n beperkte arbeidsveld toegewys is vir die duur van hul aardse lewe. God het oordeelkundig aan almal die taak opgelê waartoe hulle in staat is en elkeen het die vermoë om vir die algehele welsyn werksaam te wees, daar bly vir die een meer, vir die ander minder geleentheid oor om die laste van sy medemens op sy skouers te neem en hoe meer hy sy beste daarvoor doen, op des te groter seën kan hy reken en des te meer sal die krag van die liefde in hom versterk word en die wil om lief te hê gewek word.

Slegs deur te dien, sal die mens opwaarts kan klim: Hy wat liefde uitdeel aan die naaste en wat homself beskikbaar stel om die nood van mense te verlig en op te hef, egter steeds gedryf deur die liefde tot sy medemens. En dit sal ryk seën tot gevolg hê en die mens sal nooit gebrek hoef te ly wanneer hy steeds gee van dit wat hy het nie. Hy moet ook nooit angstig oorweeg of die gawes sy besit sal verminder nie.

Wie baie gee, sal baie meer ontvang, want God deel Sy gawes ook ten volle uit aan diegene wat uit liefde vir Hom daarna streef om die nood van hul medemens te verlig. “Want wat julle vir die minste van My broeders doen, dit het julle vir My gedoen”. En oorweeg nou hoe baie edeler die mens optree wat sy besit deel met die armes, as diegene wat in goed geordende omstandighede voortleef, maar alle gawes wat hy wil uitdeel, vorder van die gemeenskap. `n Goed georganiseerde naasteliefde is soos `n swak olieliggie. Dit vervul nie die doel nie. Dit brand maar in geringe mate en versprei geen lig nie. En so sal sulke werke van naasteliefde, waaraan die liefde ontbreek, geen enkele verlossende uitwerking hê nie. Die mense word wel gawes aangebied, maar die hart swyg. Die gewer offer nie, maar gee gedwonge sy bydrae, en so word die krag van die liefde ook nie aan die ontvangende oorgedra nie, daar word as te ware van die een afgeneem, wat aan die ander gegee word. `n Handeling wat in die liefde van die hart gebore moet word en liefde moet wek, word gemeganiseerd en tot `n onbesonne pligsvervulling gemaak. En hierdie werk is dooie werke vir God. Hy kan nie dit ag wat onder dwang gebore is nie en dit kan nooit `n aktiewe daad van liefde wees nie.

Die mees goddelike in die lewe is om julle besit te deel met diegene wat tog ook skepsels van God is, om alle gawes wat die Vader in die hemel in sy Liefde die mens laat toekom, uit vrye aandrang te deel, omdat die hart die mens daartoe aanspoor. Maar waardeloos is dit wat die mens van wêreldse kant tot plig aangestel word. Die mens kom hierdie opdrag wel na, maar net omdat hy moet, nie uit eie aandrang nie. En sulke werke van naasteliefde kan geen waardering vind by die Hemelse Vader nie, wat slegs kyk na die hart en die graad van liefde waarin die gawes aangebied word. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205