BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 81

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Luglose ruimte

832 Daar is buite die aarde `n luglose ruimte wat ten doel het om die "geespartikeltjies" teen te hou, sodat hulle terugverlang na die vorm wat hulle wil ontvlug en hulself dus in die onmiddellike nabyheid van die aarde hou. Hierdie ruimte is `n skeiding tussen alles wat nog in die materie talm, plus die materie self en die buite die materie geleë geesteryk, en sal derhalwe die aarde ten volle isoleer in die wêreldruim van die hele skepping, wat ook op dieselfde wyse as die aarde bevolk is, maar wat onder totaal ander bindende opgelegde wette verkeer as wat vir die bewoners op aarde verstaanbaar is.

Gevolglik is dit op geen enkele wyse moontlik om hierdie luglose ruimte van menslike kant te oorwin nie, deur uitvindsels van welke aard ookal passeerbaar te maak, omdat die funksie daarvan geestelik is: om alles wat van die aarde vlug, weer na die aarde terug te bring (om `n vorm van welke aard dan ook te laat lewe) - aards gesien bevat hierdie ruimte nie die vereiste fluïdum vir menslike lewe nie, wat vir die liggaam van die mens onontbeerlik is.

`n Poging om die deur die Heer se Wil getrekte grense te dring, sal onherroeplik die einde beteken van hom wat dit probeer, omdat nou eenmaal alles, lewende wesens en materie, maar net solank lewensvatbaar kan bly as wat dit in die omgewing van die aarde bly wat sodanig lewe en materie in haarself dra, daarenteen buite hierdie (aarde) ontbreek die elemente wat vir hierdie lewe vereis word, wat deur die Skepper wys oorweeg is en sorg vir al die sieledele wat hul bestemming probeer ontvlug en daardeur hul louteringsweg eindeloos sou verleng.

Die geesteswêreld wat die luglose ruimte beheer, is dus in `n sekere toestand van volwassenheid, waarin hul die funksie opgedra is om al hierdie aardse af te weer. Hoe verder hierdie wesens ontwikkel, des te verantwoordeliker word hul taak ook, waaraan egter steeds die welsyn van die wesens wat aan hul toevertrou is, ten grondslag lê en wat daarom ook met ywer en liefde uitgevoer word. Die mens sal egter nooit daarin slaag om hierdie gebied, wat heeltemal in stryd is met die gesteldheid van die aarde, te benut nie en wat dus ook nie die geringste moontlikheid bied om in te lewe nie, en alle ondersoeke van hierdie gebied sal sonder sukses bly óf die liggaamlike einde van die navorser tot gevolg hê. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205