BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 347

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die missie van hulle wat God wil dien. Versprei die waarheid

2831 Dit is `n uitermate moeilike taak om die mense wat van God afvallig geraak het, weer op die regte weg te bring, op die weg van insig, die weg wat na God lei. Dit is `n belangrike taak wat uiterste geduld en groot liefde en volharding verg en daarom stel mense hulle maar selde vir so `n taak beskikbaar.

Maar hierdie weiniges werk vir die ryk van God en sal ook geseënd wees, solank hulle hul wy aan hierdie werk. Die gebrek aan Godgeskoolde kragte se uitwerking is dat die mense selde in die waarheid wandel en dit het weer tot gevolg dat hulle hul lewe nie genoeg waardeer om dit, in ooreenstemming daarmee, ten volle te benut vir hulle siele nie.

As hulle die suiwer waarheid aangebied word, sodat hulle die sin en die doel van die mens op aarde kan begryp, dan sal hulle ook hul lewe dienooreenkomstig lei, behalwe as hulle heeltemal anti-God ingestel is en hulle dink dat hulle sonder enige kennis kan voortlewe.

Wie nie insien dat daar `n God is nie, sal ook geen leerstellings aanneem nie en sal moeilik op die regte weg gebring word. Wie egter God nie heeltemal verwerp nie, kan deur die aangebode waarheid tot insig kom, sodra dit in liefde en geduld aan hom oorgedra word. Die waarheid spreek vir die waarheid alleen, die waarheid het krag en alles sou die mens maklik kon begryp en aanvaar as hulle nie vooraf `n dwaling vertel was, wat hulle blik vertroebel en hulle wil verswak het nie. En tog moet die dwaling deur die waarheid weggedring word en dit is die belangrike taak van hulle op aarde wat God wil dien, wat self vasstaan in die waarheid en daarom ook die insig het wat die gevolge van van `n lewe in dwaling kan insien.

Hulle moet vasberade werksaam wees in die deurgee van die waarheid, wat hul juis vir hierdie sending van God ontvang het. Meestal sal hulle teen weerstand stuit, hulle sal meer afwysing as instemming ervaar, maar mag hulle nie daardeur laat ontmoedig nie. Die liefde vir die dwalende siele moet hulle steeds weer daartoe aanspoor om hulle oor hulle te ontferm en hulle in die waarheid te onderrig.

Want saam met die arbeider op aarde is die geestelike arbeiders van God ook aktief, hulle wat in die gedagtegang van die dwalende mense probeer tussenbeide kom en hulle eweeens inspan om die denke van die mens te verander. Alle steun op die aarde, deur gesprekke wat bewustelik geestelik is, word dankbaar deur die onderwysende wesens in die hiernamaals aangeneem, want dit is tog dikwels die aansporing om na te dink, wat hulle die moontlikheid gee om hulle invloed op die denke van die mense te laat geld.

En daarom sal die bereidwilligheid van `n mens op aarde, wat wil bydra tot die verspreiding van die waarheid uit God, steeds geseënd wees, as dit daarom gaan om aan diegene hulp te bring wat geen verbinding met God het nie, wat so ver van Hom af staan dat hulle nie in staat is om Hom te herken nie en wat daarom in die donkerste geestelike nag voortlewe.

Ook wanneer die inspanning op aarde min sukses behaal het, het dit dikwels in die hiernamaals `n uitwerking en dit kan dan die begin van `n veranderde siening wees, die begin van die weg omhoog. Die goddelike woord, die suiwer waarheid wat in liefde vir `n mens aangebied word, is `n gevoel wat as krag ervaar word, as daar egter nie openlik weerstand daarteen gebied word nie.

En hierdie krag het `n duursame effek, sodra die mens, deur middel van sy gedagtes, sy standpunt bepaal met betrekking tot die waarheid, al is dit ook na `n lang tyd. Daarom kan daar nie ywerig genoeg gewerk word aan die uitbreiding van die goddelike leer nie, want die dwaling is groot onder die mensdom en gevolglik ook die geestelike nood waarvoor hulp noodsaaklik is.

En geen arbeider in die wingerd van God moet hom laat ontmoedig deur afkeur, spot of onwilligheid van hulle vir wie hy die waarheid wil aanbied nie. Sy ywer sal nie vrugteloos wees nie en die siele sal hom dank dat hy hom in liefde oor hulle ontferm het. Die inspanning om dwalende siele die waarheid binne te lei, word nooit van die kant van die ligwesens opgegee nie, al verset hierdie siele hulle ook telkens weer, omdat alles wat vol van lig is en vasstaan in die waarheid, steeds werksaam is tot redding van die dwalende siele. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205