BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 339

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Luister innerlik - Geskenke van bo - Alles wat goed is, is goddelik

2787 Elke geestelike gawe vereis onverdeelde aandag vir die goddelike uitdrukking van wil, dit beteken dat die mens innerlik moet luister om hierdie wilsverklaring te hoor. God se wil kan slegs geopenbaar word aan iemand wat terugtrek in sy innerlike lewe, omdat God se stem slegs waarneembaar is in die mens se hart en dus moet `n persoon innerlik luister as hy God se stem wil hoor. En daarom moet `n persoon hom eers losmaak van die wêreld, dit wil sê, hy moet heeltemal vry wees van gedagtes oor aardse belange, hy moet `n verbinding met die geesteryk vestig deur bewustelik innerlik te fokus en in stille kommunikasie wees met die geestelike wesens wat in `n perfekte toestand is of met die ewige Godheid Self.

Hy moet sy geestelike nood aan God verklaar en vra om gelei te word na verwesenliking, hy moet poog om volgens die goddelike wil te leef en moet die ernstige wil hê om God se stem waardig te word, dan sal God ook Sy stem laat hoor in die hart van iemand wat dit wil hoor. Want God benodig mense wat duidelik en verstaanbaar aan hul medemens kan oordra wat die stem van die hart aan hulle oordra, en gevolglik sal hulle ook altyd bereid wees om mense te onderrig volgens die waarheid. Daarom verwag Hy ook die aandag van diegene wat bereid is om die kennis wat hulle ontvang het oor te dra, want hierdie kennis is so omvangryk dat mense elke dag en elke uur iets nuuts aangebied kan word. Maar dit moet ook akkuraat oorgedra word, en dus moet die onderwyser self kundig wees en altyd en ewig hierdie kennis aanvaar, en dit verg konstante geestelike konsentrasie, d.w.s. die ontvanger moet die siel gewillig losmaak van die liggaam en homself heeltemal oorhandig aan die werking van geestelike kragte. Hy moet luister na wat sy geestelike vriende aan hom meedeel en weet dat elke boodskap van die geesteryk vir hom aangebied is volgens God se wil, dat hy dus die waarheid ontvang wat hy presies net so moet oordra. Dus mag sy eie verstandelike begrippe nie die kennis wat hy ontvang, voorafgaan nie, maar hy moet streng hou by dit wat vir hom van bo aangebied word. So gou as wat die persoon versuim om te luister na die stem in sy hart, kan hy nie onderrig ontvang nie, want God sal Homself nie meer merkbaar openbaar nie, om nie mense se godsdienstige vryheid in gevaar te stel nie. Maar aan die luisteraar sal Sy stem so helder en duidelik klink dat hy dit nie sal kan misverstaan nie, en so groei hy in wysheid want hy is onderrig gegee deur God Self, Wie ook Sy hemelse boodskappers gebruik om die waarheid oor te dra aan mense op aarde deur Sy toegewyde aardse kind.

Maar God is ten alle tye die Gewer van die gawes van bo, want dit is God se stem wat hoorbaar deur `n persoon ervaar word wanneer hy aandagtig innerlik luister. Alles wat goed is, alles wat `n persoon aanspoor om goed te doen, wat Hom leer om lief te hê en hom wys in die rigting van God, is `n goddelike geskenk. En hierdie instruksies word altyd aan `n persoon gegee as sy strewe na God en die ewige waarheid is en as sy hart hom ontvanklik gemaak het deur die wil om die stem van God te hoor en deur `n God-welgevallige lewenswyse, anders sal die begeerte na God nie gewortel word in die persoon nie. Maar dan sal sy gedagtes beïnvloed word deur God Self en die geestelike wesens gewy aan God, en hierdie gedagtes sal hoofsaaklik in sy hart ontstaan en moet slegs begryp word deur die persoon se wil deur innerlik te luister na die goddelike gawes wat hy aangebied word. As die persoon `n lewe van liefde leef, sal hierdie gedagtes so `n onuitwisbare indruk op hom maak dat hy hierdie gedagtes sal aanvaar sonder om te twyfel dat dit die goddelike stem is, omdat hy deur die liefde reeds so verenig is met God, dat Hy Sy wil sal ken en altyd daarna sal streef om dit te vervul. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205