BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 475

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

`n Onwankelbare geloof

3491 Sodra die mens homself in ’n onwankelbare geloof tot My wend in sy nood, sal sy nood opgehef word. En gevolglik sal julle nooit hulpeloos en verlate wees nie, want julle hoef niks te vrees nie, omdat julle te eniger tyd self elke onheil kan verban, as gevolg van julle geloof. Maar eers wanneer julle `n onwankelbare, diep geloof julle eiendom kan noem, sal julle ook vasstaan in die krag van die geloof. En julle moet poog om dit te verkry en sonder ophou bid en worstel daarvoor.

Want dit sal noodsaaklik wees vir die komende tyd, wanneer dit daaroor sal gaan om vir My en My leer op te kom. Indien julle totaal deurdrenk sal wees van die geloof in My en My Liefde, in My Mag en My Wysheid, dan sal julle geen sekonde huiwer om My te bely nie, want julle sal op My hulp vertrou, wat julle waarlik ook sal kry.

Ek sal julle bly help, sodat julle geloof sterker kan word. En steeds sal julle My reddende en leidende hand kan ervaar, indien julle oplettend sal wees, indien julle innig met My verbind sal bly deur gebed en voortdurend liefde beoefen. Julle lot mag vir julle hard voorkom, maar dit is noodsaaklik en sal suksesvol wees vir julle siele, wanneer julle daarna streef om volgens My behae te lewe.

Elke dag en elke uur, elke gebeurtenis, nood en leed, kan aan julle siele volmaaktheid verskaf, indien julle dit vanuit `n geestelike standpunt beskou en daaraan dink dat My Liefde en Wysheid vir julle gegee is vir die beswil van julle siele. En met hierdie kennis sal julle julself ook vol oorgawe aan My Wil onderwerp en dit vir My daardeur moontlik maak om julle te lei en vir julle te sorg, sonder om weerstand te ondervind.

Neem dus altyd julle kruis op, wat waarlik net deur My Liefde aan julle opgelê word. Maar glo ook steeds dat Ek julle sal help om dit te dra, dat julle die krag sal hê om vol te hou en dat Ek steeds bereid sal wees om julle helpend by te staan, wanneer dit vir julle ondraaglik lyk. `n Sterk geloof is tot alles in staat. Worstel en bid daarom dat julle van die swakheid van julle geloof sal ontslae raak, sodat Ek julle te alle tye kan beloon volgens julle geloof. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205