BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 211

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Katastrofe - Vervulling van die Skrif – God se liefde vir die mense

2033 Slegs weinig mense skenk aandag aan die tekens van die tyd, maar hierdie weinig weet dat die tyd aangebreek het wat Jesus geopenbaar het, want dit sal gebeur, soos wat geskrywe is, en hulle besef dat elke tydperk vanaf die ewigheid vooraf bepaal is, Daar is geen twyfel dat `n vreeslike ramp oor die aarde sal kom nie, God se liefde is oneindig en so is Sy barmhartigheid, en alles wat oor die aarde sal kom, is slegs gegrond op Sy liefde. Want sonder hierdie gebeure sou die mensdom gedoem wees. God weet van die baie misleide mense, van hul verkeerde wil, van hulle gevoelloosheid,

Hy weet dat die mensdom in `n toestand ver verwyderd van God is, en Hy het medelye met hulle geestelike ontbering. Hy het geen ander doel as om hierdie ellendige toestand van die mensdom te verander nie, om dit reg te stel en om mense te red van uiterste nood. En Hy het die mensdom se nood voorsien en gedurende die tyd wat Hy op aarde geleef het, aangekondig wat Sy liefde en barmhartigheid aan die mense sal skenk om hulle te red. Maar die mense kan nie en wil nie glo nie, want hulle erken God nie meer nie, maar instede lag en spot hulle en in plaas daarvan om selfondersoek te doen, gaan hulle maar voort op die weg wat lei tot `n ramp.

Die tyd sal kom wanneer die omvang van benoudheid groot sal wees, wanneer die elemente van die natuur so sal woed dat mense nie in staat sal wees om dink en aksies te neem nie, maar daar is geen ander moontlikheid vir die mense om hulle swakheid te herken nie. Daar is geen manier wat die mensdom kan oorreed om na God te keer sonder sulke lyding nie, en indien hulle nie heeltemal wil verdwaal nie, moet hulle hierdie gebeurtenis aanvaar wat vir ewig voorafbepaal is en dit sal gebeur soos wat die Heer dit verkondig het. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205