BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 315

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Drie maniere van oordra van die goddelike Woord.

2510 Die evangelie moet verkondig word regdeur die hele wêreld, die leer van die liefde moet toeganklik gemaak word vir alle mense en dit gebeur op verskillende maniere. In die eerste plek word diegene wat deur God geleer is, geroep om ander mense in te lig, dus deur die ontvange leerstellings aan hulle oor te dra om die evangelie te verkondig aan diegene wat dit wil aanvaar. Dit is `n ryklik geseënde taak om te werk vir die sieleredding van ander mense, om hulle volgens God se wil te motiveer en te leer om bewustelik te werk aan die verbetering van hul siele. En hierdie werk word deur God verwag van elkeen wat deur God Self geleer is. En God leer die mense voortdurend wat vrywillig hul harte oopmaak vir Hom, Hy verkondig die Evangelie aan hulle wat dit hoor deur die innerlike stem. En hierdie evangelie verskil nie van wat tradisioneel oorgelewer is deur die Heilige Skrif nie. En dit is `n ander moontlikheid van ontvangs van die goddelike Woord, en dit leer weer liefde, die liefde vir God en die medemens en vir die een wat getrou hierdie Woord aanvaar.

En so het almal die geleentheid om onderrig te word in die Evangelie so gou as wat hulle, met die regte geloof, begeer om God se Woord te leer ken. Dit sal ook verstaanbaar word vir hom, want die wil om goddelike wyshede binne te dring, gee ook aan `n persoon die krag van begrip, wat hom in staat stel om die goddelike woorde te beskou as die Woord van God en kan dus ook deur God geleer word, indien hy vroom en hongerig die Heilige Skrif lees en nie net die Woord aanvaar nie, maar ernstig probeer om die betekenis daarvan te begryp. Maar die goddelike Woord kan ook geestelik oorgedra word aan `n persoon, maar hierdie manier is slegs aan `n paar mense bekend en tog is dit die maklikste van almal. Dit is die direkte kommunikasie in die vorm van gedagtes, `n geestelike oordrag van die goddelike Woord, van die Evangelie aan mense wat altyd bereidwillig is om dit te ontvang. As `n mens begeer om ingelyf te word in die goddelike leer van liefde, dan sal die Evangelie altyd aan hom verkondig word op een manier, want dit is God se wil dat die mensdom onderrig moet word en in waarheid leef. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205