BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 436

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die vergeesteliking van die substansies van die liggaam

3333 Die liggaam moet die siel help om geestelik ryp te word, deurdat hy homself sal opgee, deurdat hy elke begeerte sal onderdruk sodat slegs die begeertes van die siel tot sy reg kom, wat sy, as die liggaam haar vrylaat, haarself geheel en al aan die gees sal oorgee, dus swig voor die begeerte en aandrang om te dien. Hoe meer die liggaam homself by die begeerte van die siel aansluit, des te meer vergeestelik hy dus ook die materiële buitekant van die siel. En sy sal dan nie meer so 'n lang weg oor die aarde hoef af te lê nie, terwyl 'n geheel materieel ingestelde liggaam nog na sy liggaamlike dood baie lang tyd nodig het voordat hy sy begeertes oorwin het. Die geestelike substansies van die uiterlike vorm van die siel raak as te ware verfyn. Sy is dan nie meer so grof stoflik nie, ofskoon sy nog aardse materie is. Die siel trek haarself mee na die oorkant in die gebied van die gees in, aan wie sy nou alle heerskappy oor haarself afgestaan het, en die liggaam volg haar gewillig. Sy sien nou af van alles wat andersins begerenswaardig gelyk het. Sy is volledig sonder weerstand en daarom ook nie meer op die wêreld gerig nie.

En 'n mens sal vinniger ryp word as liggaam en siel aan die gees in haar onderdanig is. Hy sal haar nou in liefde en wysheid regeer. Wat hy verlang word deur die siel en die liggaam uitgevoer en dit dra by tot geestelike vooruitgang, want die siel sal die stem van die gees kan verneem, omdat die liggaam terselfdertyd bereid is, deurdat hy elke steurnis ver weghou van die siel, terwyl hy homself in die toestand verplaas sodat die stem van die gees homself kan uiter. Want die liggaam moet hom volledig losmaak van die wêreld. Hy moet sy liggaamlike oor sluit en die luister aan die siel oorlaat, sodat sy dit aan hom kan oorbring. Hoe minder die siel deur die liggaam gehinder word, des te duideliker klink die stem van die gees vir haar.

Maar die liggaam bereik daardeur ook goeie resultate. Hy oorwin die materie veel makliker. Hy word in ’n sekere mate versterk deur die spys wat die siel vir haarself inneem. Hy vergeestelik homself steeds meer en meer en die siel neem by haar heengaan van die wêreld geestelike substansies van haar liggaam in haarself op. Die aards-materiële bestanddele van die liggaam sal nie so ’n lang rypingsproses hoef deur te maak nie, dikwels word selfs die vorming van 'n nuwe mensesiel toegelaat, waar sy haarself dan ten volle kan vergeestelik.

Waar siel en liggaam op die gees afstuur, is so ’n vergeesteliking gewaarborg, indien God se ewige ordening ook in ag geneem word by die positiewe ontwikkeling van die gees. Die gang van die positiewe ontwikkeling kan egter aansienlik verkort word, wanneer die weerstand van die siel gebreek is, dit wil sê, wanneer die siel self elke weerstand opgee, wat steeds die geval is wanneer die liggaam homself losmaak van alles wat hy andersins nagestreef het, wanneer hy vir die siel die geestelike strewe ligter maak, deurdat hy self by haar aansluit en poog om elke aardse boei te verbreek deur bewustelike oorgawe en hom te onderwerp aan die gees in homself, wat siel en liggaam nou na hom toe trek en 'n vinnige positiewe ontwikkeling van beide nou die gevolg daarvan is. Amen

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205