BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 493

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Tyd van beproewing - Jesus, draer van die kruis

3573 Wanneer God julle beproef, aanvaar Sy toetse nederig en wag getrou vir Sy hulp. Want die lyding en beproewinge sal nie eindig totdat die laaste dag aangebreek het nie. Dit is nog steeds nodig om siele te reinig en te hervorm tot by hulle fisiese dood of om siele te wen wat nog wegstaan van God se liefde. En die tyd wat oorbly tot aan die einde van die ou aarde is kort. Daarom moet dit in elke opsig gebruik word. Slegs teenspoed en lyding van die liggaam sal nog hierdie siele kan help om te verander. En hierdie teenspoed sal ook die mense beïnvloed wat na God streef. Maar hulle kan ook die grootste seëninge kry uit hierdie teenspoed, indien hulle dit sal herken as `n middel wat gebruik word deur God se Liefde, ten einde die afstand tussen Hom en mense binne `n kort tyd te verklein, om die siel in staat te stel om God se liefdeslig direk te ontvang, wat die ewige lewe vir die siel sal beteken.

Verdra julle beproewing sonder om te kla, want dit word bepaal deur God se liefde vir julle siele se vinniger volwassewording. En weet dat hy julle nooit sonder krag sal laat om hierdie toetse te slaag nie, weet dat Hy julle altyd sal help om julle kruis te dra as julle in geloof van die goddelike Verlosser, Hom daarvoor vra. Weet dat alle benoudheid tot `n einde sal kom wanneer julle die aardse vallei sal verlaat om die geesteryk binne te gaan. Dit sal net `n kort tydjie van beproewing wees, tog sal dit `n seën wees vir julle, as julle die goddelike wil daarin sal herken en nie sal mor en kla nie. Dit wat vir julle bestem is sedert die ewigheid, dien julle wat glo, om julle siele te bevoordeel, of om die van julle wat nog ver van God is, te omvorm.

Buig daarom voor die goddelike wil en dra julle klein kruisie, en as julle voel dat dit te swaar is, laat Jesus, die draer van die kruis, julle help, Wie die kruisiging op Homself geneem het, ter wille van julle teenspoed en Wie namens julle gely het uit Sy groter as groot liefde. Roep Hom aan en Sy hulp sal vir julle verseker wees. Sy liefde is altyd daar vir julle, en julle aardse nood sal draagbaar wees, julle sal julle proewe oorkom en vas staan in die geloof. Die hele mensdom het die teenspoed en lyding nodig, en daarom werp God dit op die aarde om haar inwoners te wen vir Sy ryk. En selfs wanneer Syne moet ly, sal hulle in elk geval nog groter volmaaktheid bereik, en hulle sal vir ewig dankbaar wees teenoor hul Skepper en Voorsiener, hul Vader van ewigheid, Wie in Sy liefde, die regte dinge gebruik om hul siele te vorm as draers van lig, terwyl hulle nog op aarde is. Word daarom nie wanhopig nie en laat julle nie moedeloos word deur die teëspoede van die tyd nie. Die einde is naby en daarmee saam die tyd van julle verlossing en julle binnegaan in die geesteryk, waar alle lyding tot `n einde kom. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205