BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 207

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Stappe teen die Christelike geloof

1950 Wie hom aan die Heer Jesus Christus in die volgende tyd toevertrou, hoef nie te vrees om verlaat te word wanneer hy deur probleme gekonfronteer word nie. Die mag van die teenstander het inderdaad nooit `n vernietigender invloed op gelowiges gehad as wat nou die geval is nie. Ongelooflike harde maatreëls sal die mense dwing om die Christelike geloof op te gee, vir sy ontkenning van Jesus Christus en vir sy goedkeuring van `n nuwe agenda, wat heeltemal verskillende leringe sal hê as die van Jesus Christus.

En baie sal deur hierdie maatreëls bereik word, tot so `n mate dat baie mense kennis van Hom sal verloor, as hulle hom nie dapper weerstaan, wat homself magtig ag nie. Daar is één wat baie magtiger is en hulle wat hulself aan Hom toevertrou, sal geen bekommernis hê nie. Die Heer sal hulle alles gee, hulle sal skerpsinnig en wys wees en met volle oortuiging spreek vir hul Heer waar nodig en hulle sal elke uitdaging kan weerstaan; want die gees van hom wat vir Christus veg sal wakker wees en in die uur van behoefte tot uiting kom.

Want selfs as alles wat aards is dreig om te vergaan, sal die Woord van God, wat Hyself aan die mense van die wêreld gegee het, ontwyfelbaar bly. Want het God nie gesê, “My Woord sal in alle ewigheid nie vergaan nie”. Terwille van die Woord sal `n stryd ontbrand, maar `n stryd wat niks te make het met wêreldgebeure nie. Dit is `n stryd uitsluitlik oor die erkenning van Jesus Christus. Hierdie stryd sal inderdaad ook offers verg, dog wie deur die goddelike genade versterk wil word, sal die krag ontvang om die offers gewillig te dra.

Hy sal vol ywer vir Jesus Christus opstaan en nie vrees nie en die gebeure onverskrokke trotseer. En die Heer het behoefte aan sulke mense, wat hulself vir Hom offer en altyd bereid is om Sy wil te doen, omdat dit `n moeilike tyd sal wees en volle toewyding sal vereis. Dit bring gebeure wat slegs deur geloof in Jesus Christus gedra kan word, wat ook die mens se siel help om volmaak te word en hom so die grootste beloning bring, want dit is slegs die mens wat in geloof verenig is met die goddelike Gees, wat hom sal laat onderrig en homself krag deur die Woord van God sal gee en hom herhaaldelik sal vermaan om aan sy Heer en Verlosser getrou te bly, wanneer die wêreld hom teenstaan en Hom uit die harte van mense wil dryf. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205