BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 28

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Sterre – Verblyfplek van die siele

258 Sien, ons verkondig aan jou, vandag, in die naam van die Heiland, wat jou vertroud moet maak met die beginsels van die oneindigheid. Julle word so dikwels aangelok om die sterreprag te aanskou en julle dink daarby nie aan welke heerlikhede homself daaragter kan verberg nie? En hoeveel miljoene sterre julle ook aan die uitspansel sien, dit is tog maar `n stukkie van die oneindigheid, dit is maar `n stukkie van die skepping en gee julle nog nie by benadering `n idee hoeveel sulke sterre die heelal nog bevat nie. In die enorme aantal hemelliggame heers slegs een Gees, een Lig en een God.

Duisende en duisende jare lank is dit die Wil van die Skepper om aan volkome vrye wesens op hierdie sterre die moontlikheid te bied om hulself verder te ontwikkel en hulle so langsaam op die toestand van die ewigheid voor te berei, waar `n volheid van lig hulle sal toestraal wat al die lig op die hemelliggame in die heelal verreweg oortref. Maar ook is die volheid van lig op elk van hierdie sterre verskillend van sterkte. Die sonne wat aan hierdie sterre hulle lig en hulle warmte gee, is van sodanige verskillende afmetings, dat geen mens op aarde self daaroor `n voorstelling sou kan maak nie, want dit is gebiede wat ontoeganklik is vir menslike ondersoek en maar net foutiewe gevolgtrekkings sou oplewer.

Maar alles in die wêreldruim is so goed georden, dat van ewigheid tot ewigheid self niks in hierdie wyse ordening van die heelal dit in die war kan stuur nie en nooit sou `n ster homself ook maar uit sy voorgeskrewe baan kan verwyder en ander bane deurloop nie.

En luister nou verder: God het die ruimte vir al Sy wesens geskape om hulself te voltooi en vir die lewensweg op aarde bly daar vir die mens maar `n aantal jare ter beskikking, waarin hy homself `n graad van volmaaktheid sy eie kan maak en wat hom in `n helder omgewing sal plaas. En steeds moet die siel haarself hoër ontwikkel en daar moet vir haar steeds meer geleentheid gebied word.

En dit is die bestemming van elke ster (planeet) om die ontelbare wesens `n ruimte te bied wat ooreenkom met hulle geestelike toestand, waar die werksaamheid van die geestelike wesens verder moet gaan. Om dit aan die mens duidelik te maak, is buitengewoon moeilik, want hy neem dit slegs met sy menslike verstand in en is nie in staat om vir homself `n voorstelling te vorm van die ontelbare hoeveelheid hemelliggame wat onder leiding staan van die goddelike Wil, wat die ontelbare wesens weer die moontlikheid gee om volmaak te word nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205