BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 154

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die stem van die gewete

1565 Julle het geen beter aanduiding vir wat korrek is, as die stem van die gewete nie, die stem van die hart, wat julle werklik korrek sal lei. Hierdie stem sal julle dikwels lei om te doen wat God behaag. En as julle soms nie regtig weet wat julle moet doen, dink of sê nie, dan kan julle God altyd in alle opregtheid aanroep en Hy sal julle daaroor inlig, sodat alle twyfel, alle besluiteloosheid sal vervaag, sodat julle aksies bewustelik en ondubbelsinnig sal wees. Elke verkeerde gedagte veroorsaak ongemak in julle en al die korrekte gedagtes laat julle bly voel, want al die goeie geestelike wesens om julle poog om julle geestelik in te lig oor wat julle moet of nie moet doen nie, en as julle hierdie voorstelle graag aanvaar, sal dit julle innerlike tevredenheid gee, terwyl dit andersom `n gevoel van ongemak in julle sal laat ontwaak om julle bewus te maak van die innerlike stem.

Die influisteringe van geestelike vriende om `n goeie daad te doen is dikwels die rede waarom hierdie daad uitgevoer word, want `n persoon op sy eie is dikwels te willoos as hy nie gestimuleer word om goed te doen nie. En as hy maar net na die innerlike stem sal luister, sal hy korrek gelei word. Die besef van wat reg is, sal ook in hom ontwaak as hy korrek wil optree. Want sy God-gesinde wil verwerp aanhoudend wat verkeerd is, want hierdie wil lok al die goeie en kundige kragte wat hom eerlik sal onderrig. Alhoewel negatiewe kragte net so hard probeer om hul invloed uit te oefen, sal hulle net slaag indien `n persoon willoos of onverskillig is en dus toegee aan alle geestelike invloede, heeltemal onbewus of hy deur goeie of bose magte gelei word. Dit is waar die bose magte `n maklike stryd het, alhoewel die stem van die gewete daarna verwytend sal klink en sy innerlike tevredenheid versteur. As aandag hieraan gegee word, dan sal die geleentheid steeds bestaan dat die goeie geestelike magte in staat sal wees om meer oortuigend effektief te wees, maar dikwels dryf die verwyt diep in die hart die persoon om dit te probeer smoor, sodat hy nie meer kennis neem daarvan nie en dus sy gewete doodmaak en nie meer luister na die subtiele stem binne-in hom nie. En dit is uiters ongunstig vir die siel, want dan sal `n persoon dit baie moeilik vind om goedhartige dade te doen, nie omdat hy nie genoeg krag het om dit te doen nie, maar omdat hy nie deur die stem van die gewete gestimuleer word om dit te doen nie, en hy sal ook nie in God skuil nie, Wie alleen `n sterk wil aan hom kan gee en geestelike krag vir hom kan stuur om hom te help. As `n persoon egter die stem van die gewete in hom kweek, indien hy aan alles voldoen wat hierdie stem hom beveel om te doen of nie te doen nie, en as hy uiteindelik, na elke vraag gestel aan die ewige Godheid, luister na hierdie stem, is dit onwaarskynlik om enige ander weg te neem as die een wat lei tot insig nie. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205