BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 356

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Oor die siel – illusies – geestelike werksgroep2874

2874 In die geestelike wêreld is die siel die skepper van haar eie omgewing. Sy leef in `n gebied wat sy vir haarself geskep het deur haar eie wense en begeertes, deur haar denke en haar wil. Alhoewel die voorwerpe nie meer `n fisiese aard het nie, is hulle ook nie geestelik onverganklik nie, maar is trouens illusies, dit is verlangde ideale wat verdwyn, sodra die siel se verlange daarvoor toeneem. En in hierdie selfgeskape wêreld kan die siel, net soos op aarde, die verlange na die materie bestry en oorwin. Sy kan egter ook daarvoor swig en die materie steeds meer begeer, wat sy in haar duistere toestand verbeel is `n realiteit.

Die siel kan dus glo om op aarde te lewe en kan eindelose lang tye in hierdie waangeloof bly, totdat sy dan bewus word van haar gebrekkige toestand en afsien van haar verlange na wêreldse goedere, óf sy kan steeds meer en meer daarmee betrokke raak, wat vergelyk kan word met `n geestelike agteruitgang, wat einde ten laaste sal eindig in haar kluistering in die vaste vorm, want die siel se verlange sal altyd vervul word, insoverre die materie waarna sy verlang, haar buitenste bedekking word. Die agteruitgang van die siel in die hiernamaals veroorsaak dus haar reïnkarnasie, sy moet die lang proses van aardse ontwikkeling herhaal en dan weer, duisende jare later as `n mens, weereens haar laaste aardse lewensproef neem.

Daarenteen is die opwaartse ontwikkeling in die geesteryk onafhanklik van die fisiese omgewing, want die siel gaan slegs omhoog wanneer sy haarself vrygemaak het van aardse begeertes. In daardie geval is `n aardse lewe nie meer nodig nie, want sy het in die hiernamaals dieselfde geleentheid om liefdesdiens te doen, waar die siel dan as te ware deel word van `n geestelike werksgroep, wat buitengewoon aktief is, op `n wyse wat nog nie vir die mens begryplik is nie. Alle wesens het die geleentheid om in die hiernamaals verder te strewe en in hierdie toestand van bewustheid, word hierdie geleenthede ook ywerig benut. Die siele wat egter nog in volledige duisternis verkeer, moet uit vrye wil na God strewe. En om hierdie wil op te wek, is werk die van Ligwesens wat deur hulle volmaaktheid die kennis ontvang het, wat hulle liefdevol probeer oordra aan hulle wat nog duister van gees is. Die geestelike koninkryk bied dus baie moontlikhede om te help dat die siele geestelike volwassenheid bereik. Amen.

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205