BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 122

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Kindskap van God (1) Kerkbywoning

1375 Alles met betrekking tot God moet `n persoon tot sukses lei, indien hy daaraan voldoen of daarvan gebruik maak. Dit moet tot God lei, maar slegs as daar aan alle vereistes voldoen word. Formaliteite sal egter nie tot sukses lei nie. Dit sal slegs makliker vir één persoon en moeiliker vir `n ander wees om die doel te bereik, in soverre dat die laasgenoemde `n besonder moeilike weg gekies het om te loop, terwyl die ander weg makliker is en net so `n vreugdevolle diens kan wees aan God. Maar die mens onderwerp hom aan voorwaardes wat God nie van hom verwag nie. Dit is nodig om bewus te wees van individuele onderrig wat deur mense by die onderrig van Christus gevoeg is. Eerstens word kerkbywoning verplig, wat nie altyd voordelig is vir die siel nie, maar dit kan ook vernietigend vir die siel wees.

Die idee dat `n mens deur kerkbywoning meer na God sal draai is uiters misleidend; inteendeel is hy in groter gevaar om dit wat `n diepgaande innerlike ervaring moet wees, te verander na `n leë gewoonte. Die ware aspirant sal oral na God soek en sy kerkbywoning sal hom geen skade berokken nie, want hy vind enige tyd en enige plek kontak met God en sal geen bepaalde plek daarvoor nodig hê nie. Daarom is dit slegs nodig om die Woord van God te hoor, wanneer dit nie vir die persoon elders toeganklik is nie en hy slegs God se volle aanvaarding wil vind, wanneer die doel van kerkbywoning die genoemde verspreiding van die goddelike Woord is. Alle ander plegtige aktiwiteite is slegs versierings wat min of meer toegevoeg was deur die mens en motiveer teenswoordig die konsep van `n diens aan God, terwyl iets heel anders as die bywoning van dergelike praktyke, wat niks in gemeen het met die ware werk aan die siel nie, deur diens aan God bedoel word.

Dit is heeltemal onbelangrik en onlogies of en in welke mate die mens aan die vereistes voldoen om aan die Rooms Katolieke Kerk te behoort. Die kerk wat deur Jesus Christus op aarde gestig is, het niks met uiterlike gebruike te doen nie. Ten spyte van sy uiterlike manifestasie, kan sy diepgaande prinsipes sekerlik erken word en hoef so geen hindernis vir die erkenning van die ware onderrig van Jesus Christus te wees en om dienooreenkomstig te lewe nie. Alternatiewelik is hierdie uiterlike manifestasies nie nodig om `n ware Christen ooreenkomstig die wil van God te wees nie. Dit is nie moeilik om te sien dat die mense juis deur hierdie baie formaliteite afgesit word en dat Jesus Christus sekerlik nie die bereiking van ewige saligheid afhanklik gemaak het van die vervulling van menslike verordende gebooie, soos die gereelde bywoning van die kerk nie en nog aan aksies deelneem wat ook menslik bedinkte toneelspel is, wat van geen voordeel vir en geen invloed op die menslike siel het nie.

Die mens moet daaraan dink dat die Heer op aarde beswaar gemaak het teen uiterlike gebruike, dat hy niks gedoen het om Sy Woord effektief te benadruk nie, met uitsondering van wonderwerke, wat bedoel was om Sy Goddelikheid aan mense te bewys. Maar Hy het nooit iets gedoen wat op die een of ander manier die bogenoemde gebruike van vandag te regverdig of te staaf nie, want dit is slegs suiwer menslik ingestelde formaliteite wat geen ander diepere betekenis het as wat mense daaraan gee nie en dit kan nooit met die goddelike wil ooreenkom nie, dus kan dit nie van mense as bewys vereis word vir die voldoening aan die onderrig van Christus nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205