BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 274

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Geaardheid – Instinkte van die voorafgaande stadiums

2321 Die mens se geaardheid stel hom nie vry om homself te regverdig vir sy dade en gedagtes nie. Want elke persoon het krag en barmhartigheid tot sy beskikking om elke slegte neiging te bowe te kom, as hy dit net wil doen. Buitendien het die siel eienskappe in haar menslike beliggaming ingebring wat sy beslis kon verwerp het tydens haar vorige vorme en as `n mens word sy nou take toegeken wat ooreenstem met haar huidige geaardheid, dit wil sê, wat die siel die geleentheid sal bied om oorwinnend uit haar stryd teen hierdie geaardheid te tree. Maar ten einde te slaag moet die vrye wil altyd aktief raak en sy sal versterk word deur God in ooreenstemming met haar houding teenoor Hom.

Indien `n persoon die wilskrag bymekaar maak om `n beroep op God te doen om hulp in sy stryd teen homself, teen sy eie swakhede en foute, dan sal die krag om homself daarvan vry te maak, inderdaad na hom toe vloei. Toegegee, dit vereis `n aansienlike stryd, maar dit kan hom nie gespaar word nie, omdat die siel tydens haar vooraf stadiums haar perke oorskry het, dit wil sê, die geestelike substansie wat in minder beperkende vorms gebly het, het die verminderde beperking tot die absolute limiet gebruik. Sy het haar instinkte effektief tot die hoogste graad ontwikkel wat sy dan in haar beliggaming as mens weer moet verminder en dit vereis groter wilskrag. Net so kon die geestelike substansie homself gematig het gedurende die vooraf stadiums, dus nie ten volle gebruik gemaak het van sy toegekende limiet nie, met die gevolg dat hy nou `n minder moeilike stryd tot hoër ontwikkeling op aarde sal hê.

Sy geaardheid was egter te alle tye in ag geneem in die lewenstoestand waarin die wese, volgens sy neiging, ook die geleentheid gehad het om dit te bemeester. Inderdaad moet baie mense skynbaar harder veg, en tog sal niks onmoontlik van hulle verwag word nie maar onmeetlike krag en barmhartigheid is altyd tot hulle beskikking, maar dit moet deur hulle versoek word, want die siel het haar voorheen toegestaande vryheid verkeerd gebruik en dit onthef haar nie van haar verantwoordelikheid nie. Amen.



 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205