BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 103

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die boodskappe is in `n bepaalde volgorde gegee

1047 Luister wat die wil van die Heer is: Alle boodskappe van bo word in `n bepaalde volgorde gegee en die oordra gebeur ook volgens `n bepaalde orde. Julle sal hierdie rangorde egter eers kan ontdek wanneer julle `n volledige geestelike insig verkry het. Diepe wyshede word deurlopend op `n manier aan julle gegee asof dit skynbaar geen verband sou hê met mekaar nie. Alle gawes van bo is weliswaar op sigself afgeronde wyshede, maar ook die skynbaar ongeordende manier van oordra is nodig om alle daaropvolgende boodskappe vir julle verstaanbaar te maak.

Alles dra daartoe by om die aktiewe denke by die mens te stimuleer, sodat hy in kontak kan kom met die gees wat hom omgeef. Die boodskappe moet sodanig aangebied word dat die mens op alle gebiede insig kan verkry om dan daaroor te kan nadink. Die boodskappe moet vir die ontvanger so duidelik wees dat hy ook alles verstaan wat hy op hierdie manier ontvang. Aan hom moet as te ware die hele skepping, asook die werking van die geestelike wesens aan die ander kant voor oë gestel word. Dit gebeur deur middel van sorgsame voorbereide onderrig, wat in `n sodanige opeenvolging voorgestel word sodat die denkvermoë en die bevattingsvermoë van die mens die aangebode kan opneem.

Daarom lyk dit of die boodskappe so nou en dan skynbaar sonder verband is. Steeds word `n ander tema gekies en meer of min uitvoerig beskou. Maar God en die onderwysende geestelike wesens besef die noodsaaklikheid van die afsonderlike boodskappe baie goed, waarby hulle die ontbrekende kennis aanvul met die nodige opheldering. Daarom moet dit ook steeds herhaal word, totdat die aardse kind heeltemal en al deurdring kan word met dit wat hom aangebied word en die betekenis en die belang van die oorgebringde geestelike goedere vir homself duidelik geword het. Sou die boodskappe slegs eenmaal gegee word, dan sou dit nie tot so `n insig bring as wat nodig is om weer self onderwysend te kan besig raak nie. Dit is nodig dat die mens elke vraag met duidelikheid en beslistheid kan beantwoord, eers dan kan die goddelike leer nog by vele mense ingang vind en daartoe word `n groot en omvangryke kennis in die huidige tyd vereis.

Dit is om die rede dat jy (Bertha Dudde) dikwels boodskappe ontvang waarvan jy glo dat jy dit reeds ontvang het, maar dit is nodig, sodat elke mens eers helder en duidelik deur die boodskappe wat deur jou ontvang is, geleer kan word, as hulle die verklaring van die goddelike woord ter harte gaan neem. Neem daarom bereidwillig aan wat jy by herhaling aangebied word, want jou groot opmerksaamheid en jou gewillige bereidheid sal in `n kort tyd by vele mense `n volmaaktheid teweegbring wat deur God gewil word. En daarom ontvang jy (Bertha Dudde) elke boodskap volgens die wil en die Wysheid van God. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205