BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ek is die begin van alle dinge!

750 Ek is die begin van alle dinge; neem dit ter harte as die geringste twyfel in julle kom oor die skepping van alles wat julle oral om julle heen sien. As My mag dus voldoende is om uit My alle wesens tot lewe te roep, van welke aard sou die krag moet wees wat teenoor My Wil om te skep, `n nog groter wil om te vernietig stel? Daar sou dan naas My `n tweede Godheid aan die werk moet wees, wie se blyke van krag teen My skeppings krag indruis.

Wie hom die Godheid voorstel as `n onvolmaakte wese, die kan waarlik nog baie gode naas hierdie een godheid stel, maar van die Een ware GODHEID, Wie alles geskape het en alles beheer, het hy hom dan nog geen ware idee gevorm nie. Wie My waarlik wil sien, moet glo en hom as skepsel aan My onderwerp. Dan sal dit lig in hom word en in die lig sal hy My sien as Heerser van die heelal. Hy sal dan besef dat geen teenkrag wat verwoestend werk waar Ek skep kan handel in stryd met My nie. Slegs die materiële omvorming van die aardoppervlak is oorgelaat aan die vrye wil van die mens, sodat die skeppingsdrang van die mense, wat Ek ook in hul harte geplaas het, hom kan uiter in dade. Hulle kan as te ware handel na eie goeddunke, maar sal tog steeds hul eie ontoereikendheid moet insien. Want hulle is altyd aangewese op die almag van die Skepper en op die werksaamheid van die natuurkragte en hulle kan hulle nie eiemagtig daarteen verset nie.

Niks is begrypliker as om die wil te deurgrond van die almagtige Skepper en tog is niks onmoontliker nie. Die menslike verstand is by verre nie toereikend om My in My hele Oerkrag te begryp nie en nog baie minder sal hy slaag om My te ontleed, d.w.s. My Bestaan en My Wese in enige vorm ookal te bring wat vir die menslike verstand heeltemal en al aanvaarbaar lyk.

Dit is `n hopelose aangeleentheid wat nooit `n bevredigende resultaat kan oplewer nie, behalwe in Jesus Christus. Want Ek was, Ek is en Ek sal altyd `n ewig ondeurgrondelike GEES wees, Wie alles in Homself bevat wat die hele heelal laat sien het, aan WIE die hele skepping onderworpe is, omdat dit uit Hom voortgekom het, wat die begin en die einde is van alle dinge, die Gees wat Liefde is van ewigheid tot ewigheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205