BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 461

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ontvangs van die goddelike Woord is `n daad van uiterste wilskrag

3419 Slegs weinig mense is in besit van die regstreekse Woord, want slegs weinig het so `n sterk wil, dat hulle bewustelik en aandagtig na hul innerlike luister en ook glo in God se werking in die mens deur Sy Gees. Hierdie geloof is `n voorvereiste, maar dit sou ook lewendig geword het deur die beoefening van naasteliefde, sodat die persoon deur laasgenoemde `n opnamehouer vir die goddelike Gees kon word. Maar hy moet ook die wil hê om aandagtig te luister na die instruksies deur die goddelike Gees. En dit vereis liefde en oorwinning, liefde vir God en oorwinning om alle swakhede en foute te oorkom.

Die mens moet voortdurend werk om homself te verbeter en die wil hê om naby aan God te kom. Daarom moet hy geestelike strewe bo die aardse plaas en dus ook die geestelike werk nougeset verrig en dit behels eerstens die werk om die goddelike Woord te ontvang, wat `n besondere sterk wil vereis, want die daaglikse aanvaarding van die goddelike Woord is `n daad van uiterste wilskrag, omdat laasgenoemde weer opnuut geaktiveer moet word, want slegs dan kan die gawe van die goddelike Gees aan die persoon gebied word.

Alhoewel die persoon slegs `n instrument van God is waarvan Hy Hom bedien om op `n natuurlike wyse met die mense te praat, is die persoon se vrye wil tog deurslaggewend en dus word hy nie gedwing of verplig om te skryf sonder sy eie wil nie, maar hy kan heeltemal vry optree en hoef nie sy ore en hart oop maak nie. In daardie geval sal die ontvangs van goddelike geestelike kennis egter onmoontlik wees.

Dit is die rede waarom slegs weinig mense gevind kan word wat heeltemal vrywillig hulself beskikbaar stel en daagliks volhardend innerlik luister, wat dus hulle wil in aksie stel deur te onttrek van die wêreld, die innige verbintenis met God tot stand bring, Hom te vra en te wag op die vervulling van hul versoek. Dit verg tyd en die verwerping van eise wat deur die liggaam gestel word. Enigiemand wat te veel van sy liggaam hou, d.w.s. wat slegs die doel van die aardse lewe in aardse welstand soek, sal glad nie in staat wees om hierdie wil op te bring nie, want die liggaam sal steeds probeer om die wil te verswak en die mens sal uiteindelik aan die liggaam se begeerte toegee, hy sal onverskillig en traag word, hy sal ook min geloof in God se liefde en goedheid hê en nie `n beroep op Hom doen vir Sy gawe van barmhartigheid nie, en dan kan dit ook nie aan hom gegee word nie. Slegs weinig mense is bereid om hulle wil aan God te oorhandig en hulle deur Hom te laat lei.

Maar hierdie paar sal ware arbeiders in die wingerd van God wees, want hulle het hulself bewys om lojale volgelinge van God te wees en daarom ontvang hulle ook voortdurend die krag om hul wil te versterk en hulle sal altyd bereid wees om na die innerlike stem te luister. En die resultaat sal goddelike geestelike kennis wees wat `n onvoorstelbare geseënde effek kan hê, as `n medemens weer op sy beurt, die wil kan opbring om hom daardeur te laat onderrig. Die wil moet altyd weer aktief raak, omdat God niemand forseer om na sy koninkryk te draai, en daardeur ook tot Sy barmhartigheid nie. Maar enigeen wat hierdie wil opbring, sal deur God geseën word en hy sal in staat wees om groot sukses te bereik, beide vir sy eie siel, sowel as vir dié van sy medemens, En hy sal `n suksesvolle arbeider in die wingerd van God wees en krag en barmhartigheid sal oorvloedig tot sy beskikking staan. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205