BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 343

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Einde van die Wêreld uitbarsting – Vestiging van die goddelike orde

2803 Dit is onmoontlik om die wêreldorde weer te herstel so lank as wat mense vol van haat en afguns is, want dit is God-opponerende eienskappe wat alle orde sal vernietig, aangesien enigiets wat teen God gekant is, ook in opposisie teen die goddelike orde is. En dit is `n toestand van uiterste liefdeloosheid wat dit nooit konstruktief manifesteer nie, maar altyd `n vernietigende uitwerking sal hê. Dit is verstaanbaar dat so `n vernietigende toestand nie onbepaald kan aanhou nie, dus sal God Self `n einde daaraan maak en dit op `n manier wat sal lei tot enorme wanorde, maar waarin God se Wysheid nietemin herken sal word as die enigste manier om die orde weer te herstel.

Die mense sal self geen poging aanwend om `n stryd te beëindig wat lyding en oneindige ellende oor die hele wêreld veroorsaak nie. Gevolglik moet dit op `n ander manier beëindig word, dit sal nogtans nie die lyding op aarde verminder nie, want die mensdom het dit nodig. Mense sal moet terugkeer na die ou orde, hulle sal moet leer om hul naaste se besittings wat hulle streef om te besit en waarvoor hulle veg met die verskriklikste wapens, te laat vaar.

Hul verslawing aan aardse kommoditeite sal die Wêreldoorlog veroorsaak, wat moeilik sal wees om te beëindig. Tog sal die mense nie enige aardse wins bereik nie, inteendeel, hulle sal ontsaglike verliese ly, die omvang waarvan die mense geen idee het nie. Want elke oorwinning sal gekoop word ten koste van onbeskryflike verliese, beide met betrekking tot materiële bates, sowel as menselewens. Maar die mensdom sal onsensitief wees vir sulke verliese, en sal dit wat die menslike wil tot stand gebring het, ignoreer, en dus sal die goddelike wil Self ingryp en met geweld `n verandering inisieer van die gebeure in die wêreld, omdat mense se denke slegs verander kan word wanneer hulle voel dat hulle hulpeloos is, dat `n sterker Krag as hulle sin die beheer uit hulle hande neem en hulle wil heeltemal verpletter.

Die geestelike duisternis waarin hulle is, is die oorsaak van hulle hartelose optrede, terwyl hulle liefdeloosheid weer die oorsaak is van hulle geestelike duisternis. Hulle moet besef dat hulle denke verkeerd is, dat hulle die verkeerde doelwitte najaag en dat hulle op `n dooiepunt sal uitkom as hulle hul nie tot die goddelike orde bekeer en hul manier van lewe radikaal verander nie. Die goddelike ingryping is bedoel om hierdie oomblik van besef te veroorsaak, selfs al is hulle nog steeds ver verwyder van geloof in `n hoër Krag, wat hulle lot beheer. En hulle kan slegs geloof verkry deur beraadslaging, en hulle denke sal gestimuleer word wanneer hulle sien dat alles anders uitkom as wat dit menslik moontlik was om te voorspel. Die geestelike, sowel as aardse chaos wat deur menslike vasberadenheid opgetower is, sou sonder God se ingryping, verhoog het en gelei het tot `n finale vernietiging, omdat die mensdom nie meer die goddelike orde respekteer nie, afgesien van `n paar wat aan God toegewy is en daarna streef om Sy wil te vervul. Maar hulle sal nie die proses wat ontwikkel stuit nie, hulle sal net die rede wees vir die verskerpte maatreëls teen die goddelike orde, en die tyd sal dan aangebreek het wanneer die mensdom homself sal onderwerp aan God se teenstander en hul gedagtes en aksies sal toenemend gevoelloos word. God se ingryping sal onuitspreeklike lyding en vernietiging behels, maar dit is die enigste alternatief om mense terug te lei na die goddelike orde en om hul geestelike toestand te verander, alhoewel dit slegs die geval sal wees met `n klein hoeveelheid van die mense. En daarom kom die tyd van finale vernietiging van hulle wat onveranderbaar is, al hoe nader, soos in Woord en Skrif verkondig. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205