BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 223

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Gevaar van die aanvaarding van gevestigde leerstellings - Toets

2091 Dit is onbegryplik wanneer `n persoon `n tradisionele leerstelling ondersteun wat ernstige toetsing kwalik sal deurstaan. Slegs iemand wat honger is vir die waarheid, ondersoek elke leerstelling en sal inderdaad suksesvol wees in soverre hy in staat sal wees om te onderskei tussen valse leerstellings en die waarheid en dienooreenkomstig besluit vir of teen die leerstellings. Hy sal aanvaar wat hy as die waarheid herken en dit behou as `n kosbare besitting. Maar hy sal hom ook maklik disassosieer van wat vir hom onwaar lyk, hy sal dit waardeloos ag en nie huiwer om dit op te gee en te verwerp nie. En slegs dan sal hy die leerstellings waardeer en gevul word daardeur. En omdat dit lewendig in hom geword het, sal hy opstaan vir hierdie leer, terwyl tradisioneel aangeneemde leerstellings lewelose besittings is, want hulle word aanvaar en onderhou as gevolg van `n sekere pligsbesef. Die persoon durf nie sy eie mening lig nie en voldoen streng aan die leer wat mense aan hom gee. So `n leerstelling kan nie lei tot geestelike volwassenheid in `n persoon nie, want slegs dit wat hy herken as die waarheid, suiwer sy natuur. Maar om die waarheid van `n leerstelling te herken, moet die persoon al die voor- en nadele opweeg. As dit sy ernstige wil is, sal hy die waarheid herken en sy werk om sy medemens ook te verlig, sal begin.

`n Persoon kan egter slegs `n leerstelling ondersteun wat hy self aanvaar om waar te wees. Daarom moes hy dit eers ondersoek het, alvorens hy dit kan oordra. `n Seker teken van die waarde van `n leerstelling is wanneer dit met volle vertroue aan `n medemens oorgedra kan word. Indien `n persoon so gevul is daardeur, dat hy in staat is om `n leerstelling verstaanbaar en aanvaarbaar oor te dra, dan sal dit ook aanvaar word dat hy dit self ernstig ondersoek het, want hy kan nie iets verduidelik wat nog steeds vir hom onduidelik is nie, of dit sou nie gestaan het by ernstige ondersoek nie en sou dus deur homself as waardeloos verwerp word. Dus, wanneer dit bespreek word, sal die woordestryd gewen kan word deur die persoon wat `n mening gevorm het oor `n leerstelling en self daaroor nagedink het. Hy sal dit maklik vind om sy medemens in te lig, want hy sal die inhoud van wat hy wil oordra bemeester het, terwyl `n aangeneemde leer meer `n spel van woorde word, want dit kan nie staan teen nadere ondersoek nie en is daarom nie geskik om oorgedra te word nie. In daardie geval kan mense maar net voldoen aan die bewoording van `n leerstelling, maar die betekenis van die bewoording veroorsaak egter verwarring onder die mense, net soos, omgekeerd, die oordra van `n leerstelling wat as waar herken word, sal lei tot `n helder lig en bewuswording in sy medemens. Dit is waarom daar oor en oor teen die aanvaarding van tradisionele godsdienstige leerstellings gewaarsku moet word, want hulle bied min of niks aan mense nie. Maar iets wat mense gelukkig maak, moet ewe aanvaarbaar wees vir alle mense, op voorwaarde dat hulle deurdring is met die begeerte vir die waarheid en `n doel daarin sien om dit oor te dra wat aan hulle geskenk is. Hulle is ten volle in staat om te onderskei tussen waarheid en leuen, dus sal `n onnadenkende aanvaarding van gevestigde leerstellings onmoontlik wees. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205