BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 112

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voordeel van kontak van die aarde met die hiernamaals

1094 Dit is buitengewoon voordelig om `n ware geestelike kommunikasie te vestig met die vriende van die hiernamaals, want dit bevorder die siel se volwassenheid binne `n baie korter tyd. Alle geestelike vermoë sal min of meer behoorlik gebruik word, en hierdie krag sal voordelig wees vir die mens, want dit sal sy eie stryd om geestelike volwassenheid aansienlik verlig, en hy sal onbeperkte ondersteuning van die geestelike wesens ontvang, wat belangstel om die mens in elke stryd te ondersteun, geestelik sowel as wêrelds.

Dus bied so `n kontak vanaf die aarde na die hiernamaals `n onbeskryflike voordeel, maar dit word skaars opgemerk en waardeer. Wanneer iemand hierdie weg geneem het en homself onder die beskerming van die geestelike gidse geplaas het, sal hy volkome teen enige geestelike terugval beskut word, hy moet net sy wil bevestig ten einde goed versorg te word en dan sal sy aardse lewe nie so moeilik wees nie, aangesien al die laste wat die mens tot dusver gedra het, gewillig deur die gids gedeel word en sal nie soveel deur die persoon ervaar word wanneer hy die hulp van die geestelike gids vra en dit navolg nie.

In hierdie tyd van lyding op aarde is die geestelike wesens veral baie besig en aktief, want hulle probeer alles om die mens se denke en sodoende hul geestelike lewe te beïnvloed en makliker te maak en tree dus as ware geestelike voogde op. Sodanige kontak is goed in elke sin van die woord, en hulle lig `n persoon omvattend in, en daardeur wek en versterk dit sy geloof en dra sodoende in elke opsig by tot die feit dat die persoon homself gewillig disassosieer van materie en homself gretiglik besighou met geestelike sake.

Daarom is dit verstaanbaar dat die geestelike wesens daarvan hou en dit baie verwelkom wanneer so `n kontak van die aarde na die hiernamaals geïnisieer word en poog dus dubbeld om die aardse kind altyd op so `n wyse te onderrig dat hy nie sal moeg of mat word met sy besluit om hom tot volmaaktheid op te wek nie. Dit hang van die Onderwysers af of `n persoon se wil dan meer op die geestelike lewe sal konsentreer en dat daar dus kontak gemaak sal word vanaf die aarde na die hiernamaals, sodat elke aardse krisis oorleef sal word en hy dus heeltemal ander paaie sal neem as dit wat die persoon ten tye van so `n aardse nood geaffekteer het.

Die mensdom word so baie omvattend beïnvloed deur die salige geestelike wesens, en hulle akkommodeer graag selfs die geringste wil, sodat sulke geskenke van bo ook met uiterste vreugde ontvang moet word, want eendag sal die mense besef hoe baie meer waardevol dit is om hierdie buitengewone volmaakte inligting te ken; hulle sal net meer gretiglik kontak soek, want die ligwesens se liefde is so bekommerd oor die ellendige mensdom dat hulle van hulle kant af die enigste ding doen wat hulle kan doen. Hulle gee die aardse kind krag in oorvloed, en enigiemand wat hierdie krag gebruik, sal nooit in staat wees om weer, fisies of geestelik, te val nie.Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205