BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 399

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die lot van die lewe is God se wil.

3211 Wêreldgebeure sal hul gang gaan volgens God se wil, en dus sal die aardse lewe ook sy loop moet neem vir elke individuele persoon soos wat dit deur God bepaal is. Niemand kan sy lot vermy nie, maar deur middel van gebed kan hy in volle vertroue `n punt bereik waar God hom sal help om dit te dra as hy self te swak is. En daarom is die mens nie in staat om sy eie lot anders te vorm nie, selfs al glo hy anders, want hoe dit sal plaasvind, is hoe God dit van ewigheid bedoel het, en Hy self sal die gedagtes in `n persoon se hart plaas sodat hy presies sal doen wat ooreenstem met Sy goddelike plan. Die mens het beslis sy vrye wil, maar aardse gebeure moet altyd beskou word as God se wil of Sy goedkeuring met dit wat heeltemal ooreenstem met die ewige Plan. Want God ken elke mens se geestelike toestand van ewigheid af. En dus sal niks oor die mens kom wat Sy diep wysheid nie oorweeg het om vir sy siel voordelig te wees nie.

Gevolglik is dit nie moontlik vir die mens om iets self te voorkom nie, hy kan slegs deur innige gebed die effek op sy liggaam vermeerder, as dit gunstig is, of verminder, indien dit skadelik vir hom sal wees. Om hierdie rede kan die mens hom met volle vertroue aan God se beheer en aktiwiteit oorlaat, aangesien alles wat gebeur, goed sal wees vir sy siel, en die krag van geloof kan inderdaad alle aardse gebeure draaglik maak wanneer die persoon homself ten volle en vertrouend oorgee aan die Vader in die Hemel en Hom alleen laat regeer. Dan kan hy sonder die geringste kommer alles met hom laat gebeur, want niks bestaan wat nie eers deur God goedgekeur en opgelê is en dus beskou word as goed vir sy siel nie. Daarom hoef die mens niks te vrees nie, hy hoef nie bang te wees vir die komende gebeurtenisse nie, sodra hy homself intiem verenig het met God, want immers verloop sy hele lewe in ooreenstemming met sy houding teenoor God. En as hy dit besef, sal hy kalm en bedaard kan wag op wat aan hom gegee word, omdat hy sal weet dat slegs God se liefde die rede is wanneer vreugde of lyding oor hom kom. Want Hy weet sedert ewigheid wat die aardse kind nodig sal hê om in staat te wees om geestelik volwasse te word, en Hy gebruik hierdie middele. Alles sal sonder versuim gebeur soos wat Hy bepaal het en geen mens sal in staat wees om dit uit eie krag te verander nie. Dit is waarom alle bekommernisse wat `n persoon oor sy toekoms het, onnodig is, want hy sal dit nie kan verbeter, indien dit nie bevorderlik vir hom sal wees nie, net soos wat dit nie erger sal word as die persoon se geloof so sterk is dat hy in noue kontak met God sal bly nie. Want Sy wil moet altyd gedoen word in die hemel en op aarde, geen mens kan Sy wil teenstaan nie, en Sy wil is werklik wyser en dus altyd goed. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205