BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 320

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Verkeerde interpretasie van die Bybel – verkeerde leerstellings

2524 Baie Woorde van die Heilige Skrif word verkeerd deur mense geïnterpreteer en so word hulle mislei om iets te glo wat ver van die waarheid verwyder is. As gevolg van hierdie verkeerde interpretasies het leerstellings ontwikkel wat van persoon tot persoon, tyd na tyd deurgegee was, sodat die valsheid bly versprei het en aansienlik moeiliker geword om as sulks herken te word. God het altyd Sy Woord aan mense gegee, in verhouding tot hul geestelike vlak, en dit was altyd verstaanbaar vir elkeen wat dit reg wou verstaan. Sodra Sy Woord egter rasioneel oorweeg was, sodra die mens gepoog het om die betekenis vas te stel suiwer as `n saak van navorsing, sonder om `n opregte wil te hê om hulself te omvorm, dus sy siel, deur middel van die goddelike Woord, het die Woord moeilik verstaanbaar geword vir die mense. Hul gedagtes het gedwaal.

As gevolg van hierdie toestande het leerstellings ontwikkel wat die goddelike Woord bederf het, in soverre dat dit nie ooreenkom met wat Jesus Christus op aarde gepreek het nie. Die Woord van God word sekerlik nog gekwoteer, maar `n totaal ander betekenis was daaraan gegee en nou verstaan die mensdom Sy Woord nie op die regte manier nie, want menslike verklarings het die betekenis verander. Derhalwe was die goddelike Woord bederf en is weer in hierdie toestand vir die mense aangebied as goddelike Woord, wie nou niks anders aanvaar nie en gretiglik hierdie bedorwe Woord verdedig. En dit is uiters moeilik om die suiwer waarheid aan hulle te bring en om hulle te oortuig dat hulle iets ten volle menslik verdedig, dat hulle `n kultus maak uit `n ten volle menslike produk en dat hierdie menslike produk onbetroubaar is. Alvorens hulle nie self tot hierdie oortuiging sal kom nie, sal hulle beweer dat die waarheid vals is en sal die verdedigers van waarheid dit baie moeilik vind om met hulle te assosieer, omdat hulle nie oop sal wees vir onderrig in hierdie verband nie, want hulle sal hulleself as beskermers van die waarheid voorstel en sal geen onderrig aanvaar nie, want hulle glo dis komende vanuit die koninkryk van duisternis.

En so argumenteer die lig met die duisternis, maar die lig sal nie herken word nie, totdat `n ernstige soeke na waarheid die weg onder die mense sal baan en hulle `n skielike, verblindende besef kry dat hulle slegs aan misleide leringe geglo het. En dan sal daar nog tyd vir alle mense wees wat hulle nietig en onkundig voor God ag, want aan hulle sal genade gegee word om tot die besef te kom, want hulle sal dan nie meer die waarheid moedswillig verwerp nie, maar dit gretiglik aanvaar wat hulle dan as waarheid sal herken. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205