BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 450

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Die hoorbare woord

3381 Die innerlike Woord klink beslis duidelik en hoorbaar, maar slegs vir iemand wat innerlik luister en te danke aan sy lewenswyse, sy hart so omvorm het dat God Self in staat is om Homself uit te druk deur hierdie hart. Die mens se siel moet so intiem verbind wees met die innerlike geesvonk, dat sy stem te alle tye gehoor kan word en dat die geesvonk, wat `n uitstraling van God is, in staat is om homself so uit te druk dat die persoon sy stem kan hoor soos uitgespreekte woorde, sodat die woorde in hom sal klink en dus nie misverstaan sal word nie. Net soos mense wat met mekaar van persoon tot persoon praat, praat God met mense deur die hart. Hierdie proses kan nie op enige ander manier verduidelik word nie, maar dit is slegs vir iemand verstaanbaar wanneer hy die goddelike stem gehoor het. Hy voel God se woorde in sy hart en is ekstaties gelukkig om hierdie barmhartigheid te ontvang, want dan kan hy nie meer twyfel nie, geen ongeloof, geen vraag wat nie weerlê of beantwoord kan word wanneer twyfel of vrae in hom ontstaan nie. Die hoorbare Woord is die bewys vir die persoon dat alles wat hy voorheen geglo het, waar is. En die hoorbare Woord openbaar die hemelse Vader se teenwoordigheid aan die persoon, Sy nabyheid, wat onbeskryflike saligheid veroorsaak.

Maar, dit klink so sag en subtiel in die hart dat dit slegs gehoor kan word deur uiterste aandag te gee. Die mees opregte kontak moet geestelik met God gemaak word en dan moet die luister begin, die afwagting van sy barmhartigheid, wat dan merkbaar in hom sal invloei. Maar slegs `n persoon wie se hart in liefde verander het, sal in staat wees om die goddelike stem te hoor, want dit is goddelike liefde wat homself aan `n persoon uitdruk en dit kan slegs manifesteer waar ware liefde bestaan. Maar wanneer `n persoon die goddelike Woord hoorbaar ontvang, sal hy nooit weer hierdie geskenk van barmhartigheid verloor nie, dan sal hy in staat wees om Sy stem te alle tye en op alle plekke te hoor, hy moet net in innige kontak met Hom bly en hy sal die antwoord helder en duidelik hoor. Hy sal nie twyfel oor die waarheid daarvan nie, want hy sal God se nabyheid voel en dit sal ook verstaanbaar vir hom wees dat God Homself hoorbaar manifesteer. Maar so lank as wat die aardse kind nie `n spesifieke graad van volwassenheid bereik het, as gevolg van `n onselfsugtige lewe van liefde nie, sal hy nie in staat wees om die geluk van hierdie salige eenheid met God te ervaar nie. Maar hy moet altyd en ewig innerlik luister en uit die diepte van sy hart vra vir hierdie barmhartigheid, sodat hy die krag om te lewe, volgens God se wil, sal ontvang en Sy ewige liefde sal nader aan hom kom, sodat hy Sy stem helder en duidelik sal hoor, sodat Hy met hom sal praat deur die hart en die aardse kind Sy liefde sal voel en oorvloedig gelukkig wees terwyl hy nog op die aarde is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205