BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 43

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Liefdeswerk teenoor vyande

605 Bekommer jou daaroor om ook goed te doen aan jou vyande. En neem ter harte dat alle werk van liefde aan hulle, al is dit hoe klein, drie maal geseënd sal wees. Dit help jou om die angel van die vyandskap te verwyder. Dit verskaf genade aan jou en dit wek wederliefde op by diegene aan wie julle goeddoen en daardeur bring julle `n offer van selfoorwinning. Julle het genoeg tyd en geleentheid om julle voor te berei op sulke dade van liefde vir die naaste, waar julle jul ookal met hul in vyandskap bevind. In die begin is dit wel moeilik, maar langsamerhand sal die innerlike stem jou voorneme makliker maak. Sy sal goed met jou praat en nie swyg totdat jy die liefdeswerk gedoen het nie. Die enigste gevaar is net dat jy nie bewus is daarvan hoe onuitspreeklik weldadig die uitwerking van so `n liefdeswerk is nie, wanneer die teenstander dit nie wil erken dat jou liefde goed aan hom doen nie. Dan word julle maklik ontmoedig en geneig om van verdere werke van liefde af te sien en julle glo nie hoe verkeerd hierdie mening is nie. Die geestelike seën voel julle nie so duidelik nie, maar vir die siel is dit van onuitspreeklike waarde en alle laksheid waaraan julle jul hierin skuldig maak, sal julle eens bitter berou.

In die geestelike wêreld word daar voortdurend gerig om die mense te omvorm tot vredeliewende wesens, vyandskap te oorbrug en haat en liefdeloosheid teenoor mekaar te verander in liefde en goedheid. So waardevol as wat die werksaamheid in liefde vir mekaar is, so bitterlik skadelik is dit wanneer die mense in haat en vyandskap teenoor mekaar staan. Dit verniel alle geestelike omgang tussen mense. En siele wat hulself van mekaar wegdraai, altyd met die strewe om mekaar skade te berokken, verstrik hulself so diep in die nette van God se teenstander, dat dit baie moeilik is om hulle daaruit te bevry, omdat dit alleen net deur wedersydse werke van liefde moontlik is.

`n Opwaartse strewe met vyandskap in die hart is onmoontlik, dit moet eers uitgeroei word. Die mens moet probeer om alle haat en wrok uit die hart te verwyder en dan in dieselfde mate `n goeie verhouding tot stand bring. Dan sal julle alle bystand verleen word en vir die tyd van julle aardse lewe is die hulp van goeie geestelike kragte gewis, wat julle beskerm teen hernude vyandelikhede en gevolglik ook die siel teen teenspoed in haar arbeid aan haarself. Neem daarom altyd hierdie gebod in ag, om jou vyande lief te hê en goed te doen aan hulle, dan sal jy onmeetlik aan geestelike skatte wen vir die ewigheid. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205