BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 318

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Talente - Opdrag – Agteruitgang - nuwe aarde

2515 Die mens is die hoogs ontwikkelde skepsel op aarde en daarom is aan hom ook `n opdrag gegee wat ooreenkom met sy graad van volwassenheid. Hy is in staat gestel om hierdie opdrag te vervul, as hy dit wil en presies hierdie wil word getoets (dit moet homself dus bewys), dit is dus bedoel om `n besluit te maak. Slegs die wil is beslissend of die mens sy opdrag sal vervul en of hy sy talente sal gebruik en die laaste beliggaming sal benut ooreenkomstig die doel. Maar hy word in geen geval daartoe gedwing nie en daarom sal die aardse lewe hom talryke opdragte gee om uit te voer. Die spesifieke opdrag word nie spesifiek beklemtoon nie, maar moet instede uitgevoer word as deel van sy aardse aktiwiteite om homself te omvorm tot die hoogste moontlike volwassenheid op aarde. As hy hierdie opdrag veronagsaam, dan sal hy egter sy aardse lewe wel verder kan voortleef, maar sy siel sal in `n onvolmaakte graad van volwassenheid bly. En daarvoor sal hy eens self voor God verantwoording moet doen, want die aardse lewe is slegs aan hom gegee om sy siel te vervolmaak. Dus het hy dit misbruik as hy slegs geleef het om aardse aktiwiteite tot eie voordeel te benut, of geen ag daarop geslaan het nie en daardeur God se barmhartigheid geminag het.

Die aarde was sy woonplek en hy was toegelaat om homself tot `n hoogs ontwikkelde wese te beliggaam. Hy was reeds in `n graad van volwassenheid met baie talente van sy eie, maar hy het sy lewe nie méér bewustelik geleef as die pre-historiese mens nie. Hy het sy intellek en vrye wil slegs gebruik vir aardse aktiwiteite, wat geen blywende waarde het nie en hy het God se krag daarvoor gebruik, maar het dit slegs vir wêreldse doeleindes benut, tot vermeerdering van sy eie gemak, en daardeur die begeerte in sy medemens gewek om dieselfde te doen. Daardeur het die aarde ongeskik geraak vir die hoër ontwikkeling van die siel, die aardse het dus oorwegend geword en die mens so sterk oorheers, dat hy sy siel heeltemal vergeet het.

Dus het daar nou `n stadium aangebreek wat `n noodsaaklike verandering verg, sodat die mensdom weer hulle ware opdrag sal kan insien en daarvolgens lewe, want die aarde moet weer `n verandering ondergaan, die aarde moet weer word soos wat sy oorspronklik was en weer moet wees, naamlik `n plek van opvoeding vir die gees waarin die wêreld nie sal oorheers nie, maar slegs die middel sal wees tot die doel. Die wêreld moet weer geskape word, dit moet herstruktureer word, dit moet mense huisves wat bewusteklik sal strewe na finale volwassenheid, wat al hul Godgegewe talente sal gebruik, alleenlik vir die bereiking van die volwassenheid van hul siele, want hulle sal besef dat dit die ware doel van hulle beliggaming op aarde is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205