BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 95

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wêreldbrand - profesieë

1017 `n Wêreldbrand sal aangesteek word en onuitspreeklike nood sal oor die mensdom kom. So staan dit geskrywe in die voorspellings wat handel oor die komende tyd. En die Woorde van God sal vervul word, want Hy sien die komende tyd en daarmee saam die afvalligheid van God. Hy laat baie aanmanings na die mense uitgaan en vind tog geen gehoor nie. Die lig is nagenoeg aan die uitdoof en die mag van die teenstander is groot, wat die rede is dat daar geen aandag meer geskenk word aan die Vader in die hemel nie. En om hierdie nood nou teen te gaan, moet aan die lot van die mensdom op aarde `n ondraaglike gestalte gegee word. En daarom sal daar `n swaar tyd oor die aarde kom. En te midde van strydende vegters sal die Woord van God ook hewig betwis word. In die grootste teëspoed sal almal God se Woord begeer, aan wie die groot leed die regte insig gebring het. Maar die aardse voordeel wat verwag word van die strydende volkere teen mekaar, sal Ek afwys.

Geseënd sal hulle wees, aan wie die nood die insig van goddelike werksaamheid gebring het. Want die groot gevaar waarin hulle verkeer is verby. En nou kan niks, wat leed vir die liggaam is, hulle meer bangmaak nie. Hulle siele het nou die regte weg gevind, wat wegvoer uit alle nood. Maar sonder weerstand sal die goddelike Woord selde ingang vind in die harte van die mensdom. Oral sal `n groot stryd wees en die vegters vir God sal moet vasstaan en nie wankelend mag word nie en uitgesproke, vreesloos en moedig tot almal spreek. Want God het hierdie tyd voorspel. Hy het al die leed aangekondig en alle meegaande verskynsels voorspel. En gevolglik het die tyd aangebreek waarin die wêreldse gebeure `n vrye loop moet neem vanaf die kant van die Skepper. Want die mense luister slegs na die stem van die wêreld, maar nie na die goddelike Stem wat hulle aanspoor om om te draai voordat dit te laat is nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205