BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 322

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Geloof aan die onsterflikheid van die siel is nodig om aan julleself te werk

2544 Die mens moet duidelik besef dat slegs die aardse lewe `n middel tot die doel is, maar nooit die doel op sigself nie. Hierdie insig spoor hulle eers aan om te strewe om die doel te bereik waarvoor die mens op aarde leef. Gevolglik moet die geloof aan `n voortlewe van die siel na die dood aan hom oorgedra word, die onsterflikheid van die siel moet met rede omklee word, ofskoon dit nie aan die mens bewys kan word nie. Kennis moet aan hom gegee word wat die onsterflikheid verstaanbaar sal maak, sodat hy dit makliker sonder bewys sal glo.

Dan eers sal hy die aardse as middel tot die doel beskou en sal hy sy hele lewe instel op die voortlewe na die dood. Eers hierdie gedagte laat hom dan die aardse goedere met andere oë beskou, want hy leer nou om die verganklikheid daarvan te beoordeel en hy rig sy aandag op sake wat vir ewig bly bestaan. En wat hy dan doen, sal hy in verband bring met die lewe aan die anderkant.

Sodra die mens daaraan begin glo dat die lewe nie ophou met die dood nie, sal hy daaroor nadink van welke aard die lewe na die dood mag wees, hy stuur dus sy gees omhoog, na gebiede wat die woonplek is van die siel na haar beëindiging van lewe op aarde. En in hierdie gebiede word daar dan aan hom uitsluitsel gegee en wel d.m.v. gedagtes, sodat die mens nou in volle oortuiging homself as `n pelgrim op aarde begin beskou, wie se lewensloop spoedig beëindig sal word en poog hy dan om hierdie kort tyd op aarde vrugbaar te benut.

Die geloof aan die onsterflikheid is gevolglik onvermydelik onontbeerlik, as die mens aan die arbeid van sy siel wil begin, soos wat ook die geloof die mens verhinder om die lewe slegs suiwer wêrelds te lewe. Maar `n onweerlegbare bewys oor die voortlewe van die siel kan nie gegee word nie. Dit is ook `n lering wat nooit bewys kan word nie, maar deur ywerige nadenke kan dit tot die diepste oortuiging uitgroei. Al die geestelike kan nie bewys word nie, sodat die vrye wil van die mens nie beperk word en die geloof daardeur afgedwing word nie. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205