BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 361

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Leuen en dwaling - Laagtepunt –Oplewing of agteruitgang

2885 Die leuengees beheer die wêreld. Dwaling word nie meer herken nie en die suiwer waarheid word bestry. En hierdie toestand moet kwade gevolge hê, want dit is teen God gerig, Wie die Waarheid Self is. Al die onware dra die kenmerk van die teenstander van God. Al die valse vergiftig die denke van die mens. Dit het God nie tot doel nie, maar die wêreld.

En julle herken ook die vors van hierdie wêreld daaraan, dat hy die mense so beïnvloed dat hul hele strewe gerig is op die wêreld en haar vreugdes. Daar is geen geestelike doelwitte wat nagestreef word nie, omdat die mense op `n dwaalspoor gebring is en geen ware insig in die sin van hulle aardse lewe het nie. Slegs die suiwer waarheid kan hulle hieroor opheldering gee, maar hulle is sku daarvoor en hulle sal eerder die leuen en die dwaling aanhang. En dit is `n toestand van duisternis, wat nie kan lei tot geestelike oplewing nie.

As die mense maar daaraan wil dink, dat daar `n moontlikheid bestaan vir opwaartse ontwikkeling van die mensdom, vir `n toestand van groter geestelike volwassenheid, wat op die tyd van die lae vlak kan volg as hulle die suiwer waarheid, wat hulle van bo aangebied word, sal aanneem en hul lewe hieraan beantwoordend sou inrig. As hulle maar net wil lewe soos wat God dit verlang en soos wat Hy dit vir die mens bekendgemaak het deur Sy Woord, wanneer hulle hulself vertroud maak met kennis wat hulle `n geestelike volwassewording waarborg, omdat dit die liefde vir God en vir die naaste vergroot en omdat dit die siele aanspoor om ywerig aan hulself te werk.

Die suiwer waarheid is eenvoudig, duidelik en verstaanbaar en almal kan haar aanneem. Dit kan net tot gevolg hê dat almal geestelik sal vooruitgaan. Maar die mense verset hulle daarteen en hou met uiterste hardnekkigheid vas aan `n misvormde leer, wat ook dikwels die dieper sin ontsê en wat geen goddelike wysheid laat blyk nie. Daarom moet die geestelike toestand voortdurend dieper afsink, want die mense self verhinder dit nie, ofskoon hulle moet sien waartoe hierdie leer gelei het en hoe diep die mense gesink het. Hulle sal moet insien dat dit slegs dwaling tot stand sal bring, want nooit sal die suiwer waarheid sulke resultate tot gevolg hê dat die mensdom homself so ver van die lig kon verwyder het, naamlik van die toestand om te kan insien nie. Daar kom `n tyd waarin `n nog dieper wegsinking in geestelike opsig sal plaasvind. En daar kan eers `n ommekeer plaasvind wanneer die waarheid ingang gevind het onder die mense. Eers dan is `n geestelike herlewing moontlik.

Solank die mensdom meen om hulself in die waarheid te bevind en tog nog ver daarvan verwyder is, is `n voortdurende agteruitgang te wagte, wat sal eindig met geestelike en aardse chaos, waar die leuen en die dwaling sal oorheers, totdat God, as die ewige waarheid self, sy teenstander alle mag ontneem en daar `n nuwe ryk sal ontstaan, waar slegs die waarheid sal regeer. Amen

.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205