BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 119

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Ewige verdoemenis - Nie bestaan - Onverlos wees

1137 Die Skepper van hemel en aarde is onskeibaar verbind met al sy skepsels. Sonder Sy krag is niks lewensvatbaar nie en dus moet hierdie krag aan alle skeppingswerke gegee word om dit te behou. So staan elke wese in voortdurende verbinding met die hoogste Geestelike en kan nie `n nie-deur-God-gewilde weg gaan sonder om homself heeltemal van sy Skepper en Maker af te skei nie. Hy sal altyd `n beroep moet doen vir krag, ofskoon hy hom in die blindheid van sy denke, in die laaste stadium van sy ontwikkeling, onafhanklik waan van elke mag wat bo hom staan. Die ontkenning van `n mag bo hom skakel nie die teenwoordigheid van so `n mag uit nie.

As die wese homself dus wil skei van sy Skepper, gebeur dit net binne sy eie denke, deurdat sy wil bewustelik afwyk van die goddelike Wil, maar nooit kan hy homself deur so `n denke losmaak van sy Skepper nie, want dit sou dieselfde beteken as om `n "nie-bestaan" te hê. `n Skeiding is gevolglik nie moontlik nie en die bewustelike wegdraai van God het net tot gevolg dat die wese nie na die vrywording van sy siel sal streef nie, maar dat hy sal kies om in die onverloste toestand te bly, dus plaas hy homself as te ware terug in die gekluisterde vorm wat hy al oorwin het en het so die gaping tussen sy Skepper en homself eindeloos vergroot, in plaas daarvan om dit te verklein het en hierdie teruggang is dieselfde as `n ewige verdoeming, want vir hierdie wese is die eindelose tye `n onuitspreeklike kwelling. Daar bestaan geen nie-bestaan nie, net `n onverlos-wees.

Die weg na verlossing is vir elke wese begaanbaar en alle moontlike hulp sal aan hom verleen word. Slegs die vereniging met God moet nagestreef word, maar nie die verwydering van God nie. God trek die wesens in sy oneindige Liefde na Hom omhoog, indien hulle maar net hul oë na Hom wil opslaan, maar as Hy weerstand vind in die wil van die mens en Sy Liefde word nie aangeneem nie, dan staak die verlening van genade ook, maar die kragtoevoer uit God sal hom net soos voorheen verleen word, solank die weg oor die aarde nog nie afgelê is nie.

Eers in die hiernamaals sal hierdie wese, wat weerstand gebied het, die gebrek aan goddelike krag bemerk. Hy word dan in `n sekere sin aan homself oorgelaat. Hy het ook dan nog die moontlikheid om die kloof te oorbrug, maar die gevaar bestaan ook om in eindelose dieptes na benede te stort, wanneer die verharding so groot is dat hy ook dan nog alle hulp sal afwys en dan word die weg na benede ingeslaan, wat weer in ballingskap eindig, sodat die wese weer ingelyf kan word in die vaste vorm, sodat die gang van sy positiewe ontwikkeling weer ewighede sal moet deurmaak, totdat die skeiding van die skepsel van die ewige Skepper uiteindelik oorwin is. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205