BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 199

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Sagmoedigheid en geduld – Die uitwerking op die medemens

1910 Om homself tot sagmoedigheid en geduld te omvorm, moet die mens die siel van die medemens voorstel wat haar in die grootste nood bevind, deur die verkeerde wil van die mens en nou moet hy bereid wees om hierdie siel te help. Julle mense moet altyd die gevangeskap van die siel in die gees beskou en dan sal julle vol medelye teenoor hierdie mense staan en met alle liefde en geduld poog om op hulle in te werk om hul wil daartoe te bring om die boeie van die siel losser te maak en haar dus groter vryheid te gee. Maar ongeduld en opvlieëndheid versterk die verkeerde wil en die siel beland dan in steeds groter nood. Want steeds wek goeie en liefdevolle pogings in die medemens goeie gevoelens op en slegs so kan hy gehelp word in die nood van sy siel.

En die siel dank almal wat haar help om die boeie losser te maak, want nou word dit vir haar steeds makliker om die wil te beweeg om die goeie te doen, terwyl die omhulsel van die siel dikker word wanneer die medemens haar liefdeloos behandel, omdat so-iets net verstoktheid en ook liefdeloosheid teweegbring.

Wanneer die siel `n ligte verlossing van haar boeie agterkom, neem haar weerstand af teen dit wat goed is, want die ketting is die mag van die teenstander, wat egter verswak kan word deur die wil om die goeie te doen. Word die mens liefde en geduld betoon, dan keer ook die wil hom na die goeie, want alles doen hom goed wat die liefde as rede het, hy moet slegs die liefde ook as sodanig herken.

Ongeduld en opvlieëndheid sal nooit liefde laat deurskemer nie en dus ook opwinding by die medemens uitlok. Dit lewer groot nood vir die siel op, maar julle het die moontlikheid om sulke nood op te hef en deur julle wese, deur liefde, goedheid, geduld en sagmoedigheid gevoelige opwellinge te veroorsaak, wat gevolglik sal bydra tot die vrywording van die siel uit die bose se mag. Am

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205