BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 346

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voorwaardes vir die ontvangs van die goddelike Woord

2829 Die ontvangs van die goddelike Woord vereis konstante bereidwilligheid en vreugdevolle toewyding aan God. Dit is waarom dit slegs bereik kan word deur mense met `n God-georiënteerde wil, wat daarna streef om `n God-welgevallige lewe te leef en wat hulle geestelike aspirasie bo alles plaas, omdat hulle met God wil wees en in Sy diens wil wees. Want slegs die begeerte na Hom stel die mens in staat om die goddelike stem innerlik in homself te hoor, die begeerte vir Hom maak hom gou om te hoor en sensitief vir alles wat van God af kom. God se gawe is tot elke persoon se beskikking, sonder diskriminasie, maar word nie opgedring nie en sal dus slegs erken word deur iemand wat aandag gee en sy sintuie open vir die geestelike invloei; wie dus bewustelik en aandagtig innerlik luister, kan dus ook die goddelike gawe innerlik ontvang.

Die goddelike gawe is te vinde in die hart, dit is die skat wat slegs opgegrawe moet word, en vereis geen uiterlike oefening ten einde dit in besit te kry nie. Dit is binne die bereik van almal wat maar net die moeite wil doen om dit aan die lig te bring. God se Liefde bied Homself aan mense in Sy Woord, en die mens se liefde moet Sy gawe aanvaar, die menslike hart moet met dieselfde liefde na Hom streef, om in staat te wees om Sy Woord te ontvang as `n teken van Sy liefde, want die Woord is die teken van Sy liefde wat Hy aan alle mense wil gee deur middel van `n persoon. `n Gewillige en liefdevolle persoon moet die brug wees vanaf die aarde na die anderkant, hy moet homself geredelik tot Sy beskikking stel, hy moet smag na God se liefde en sy hart daardeur ontvanklik maak vir die goddelike Liefde Self, hy moet eenheid met God begeer en gewillig luister na die goddelike Stem wat Homself slegs deur so `n persoon kan openbaar.

Slegs `n persoon wat sorgvuldig kan luister, kan hoor, en `n persoon luister slegs sorgvuldig wanneer hy glo in `n Krag wat Homself manifesteer vir die liefde van die mensdom. Die ontvanger moet glo in `n God van liefde, wysheid en almag, sodat hy sal kyk en in geloof die rede vind vir die goddelike Woord wat oorgedra word na die aarde. En hy moet `n lewe van liefde leef, want slegs liefde trek die Ewige Liefde nader aan hom.

Liefde vir sy medemens dryf hom om die ontvange Woord oor te dra, en enigiemand wat hierdie taak van die verspreiding van die goddelike Woord onder die mense aanvaar, sal ook altyd toegerus word deur God en in staat wees om Sy Woord te hoor. God sal hom voortdurend genoeglike geskenke bied, Hy sal Homself aan hom openbaar om hom opvoed vir `n taak wat so uiters belangrik is, dat God elkeen wat homself tot sy beskikking plaas, as `n arbeider in sy wingerd sal seën. Amen.

 

 


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205