BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 94

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Uitvindsels - natuurkragte - Geloof

1011 In die era van die moderne tegniek sal die natuurkragte hom in die besonder merkbaar uiter. Want dit gaan daaroor om aan die mens die bewyse te lewer dat al die aardse mag en kennis niks werd is wanneer die Wil van God nie geag word nie. Hoe meer die mens van homself en sy krag oortuig is, des te eerder betwis hy die goddelike Krag en sy eie afhanklikheid daarvan en des te noodsaakliker is dit dat die goddelike Krag hom uiter. Die ontwikkelingsgang van die mens bring velerlei geriewe met hom mee, waaraan die goddelike Skepper Sy Seën gee as dit ontwikkel word ten bate van die hele mensdom. En alle gees wat in tegniese uitvindsels tot uitdrukking kom, probeer gunstig op die mens inwerk om sy strewe opwaartse makliker te maak en stel hul dus so in `n sekere sin in diens van die mense.

Maar ondeurgrondelik is die kragte wat `n halt roep wanneer die mens arrogant geword het. En juis hierdie kragte sal hulself laat voel in onvoorsiene losbarstende natuurkatastrofes, van welke aard ookal. Oral waar die mens glo om onmiskenbare bewys te gevind het om een of ander natuurkrag vir hom nuttig te maak en dit uit eie krag te beheer, kom daar `n natuurkrag tevoorskyn waarop nie gereken is nie, en maak die tot nou toe geldende ervaring ongegrond.

Die mens is die vermoë deur God gegee om die Krag uit God tot nut te maak, egter steeds in dieselfde verhouding as wat hy homself teenoor God instel. En die wat God Self in alle natuurkragte herken, wat in `n sekere sin met God begin aan alle arbeid wat die welsyn van die mense betref en wat betrekking het op uitvindsels van allerlei aard, sal met onverwagse suksesse kan reken.

Die ondersoeke en pogings sal met sukses bekroon word en die goddelike Krag sal as te ware in sulke uitvindings oorgaan, terwyl hy wat glo om uit homself te skep en die mens wat van sy buitengewone krag bewus is, ook wel die Krag van God vra, sal dit hom ook nie weerhou word nie, maar hy neem dit in `n sekere sin onregmatig in besit, omdat hy hom aanmatig om die Goddelikheid uit te skakel en hy homself dus nie onder die goddelike Wil plaas nie.

Dan sal hy spoedig `n teenstroming voel. Hindernis na hindernis sal hom, wat sonder goddelike bystand werk,

die weg versper. En hy sal dit nie kan baasraak nie, omdat hy hom op homself verlaat het en geen hulp vir homself gevra het nie. En hierdie hindernisse sal weer aan natuurmagte toe te skryf wees, omdat alles wat teen die goddelike ordening indruis in `n sekere sin ook die gevolge daarvan moet dra.

En so, ten spyte van herhaalde oorwinning van tegniese probleme, bly die mens steeds onsuksesvol, solank as wat hy in heersing van die natuurelemente geen bewyse sien dat alle kragte in die natuur onderworpe is aan `n Heer en Skepper nie en dat sy poging gevolglik eers sukses sal behaal wanneer hy hom inrig volgens die goddelike ordening en hy maar net kan verwesenlik wat ooreenstem met God se Wil. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205