BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 402

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Wet - Geregtigheid – Rasse – Nasies

3227 (a) Dit sal onwaardig van `n hele nasie wees as hy nie aanspreeklik sal wees teenoor homself ten opsigte van sy gedagtes en dade nie. Die gedrag van `n nasie se mense moet onberispelik teenoor mekaar wees; maar hulle moet ook die gebod van naasteliefde teenoor ander nasies nakom, selfs al is dit nie te verstane dat sulke dade en gedagtes teenoor individuele lede gehou moet word nie, maar dat alle gevoelens en bedoelings teenoor `n ander nasie eerbaar en behoorlik moet wees en dat daar nie `n gebrek aan `n gevoel van geregtigheid moet wees nie, dus moet hulle nie weerhou word wat mense van `n nasie vir hulself eis nie. Reg en geregtigheid moet geld vir alle mense, en die verbintenis aan `n spesifieke ras of nasie behoort nie die aksies te bepaal wat teen hulle toegepas word nie.

God het geen beperking gestel toe Hy die gebod van naasteliefde aan die mens gegee het nie, want elke medemens moet as `n broer beskou word, as God se lewende skepping, wat ook behandel moet word met broederlike gevoelens. Die mens moet dus nie self hierdie beperking oplê nie, hy moet nie dink dat hy geregtig is om sekere mense uit te sluit van naasteliefde nie, hy moet die gebod van naasteliefde sonder onderskeid beoefen en sal dus ook verantwoordelik wees teenoor homself as hy hierdie gebod verontagsaam. En daarom moet hy duidelikheid hê oor sy gedagtes en aksies met betrekking tot hoe ver hulle ooreenstem met die goddelike gebooie, Hy kan nie verskillende uitsprake maak volgens sy plesier en eie diskresie nie, hy kan nie sondig teen `n persoon en glo dat sy sonde geregverdig is, omdat hy homself ag om aan `n ander groep te behoort, wie se grense getrek word deur rasse- of volksverbintenis nie.

Hierdie skeidslyn bestaan nie voor God nie, alle mense is gelyk voor die aangesig van God, en reg en verkeerd bly orals nog steeds reg en verkeerd. Dit is nie aanvaarbaar dat `n mens regte vir homself eis wat hy ander mense ontneem nie, en as die mense se gedagtes so mislei raak dat hulle glo om reg te wees, selfs wanneer hulle verkeerd optree, dan het die mens se geestelike ontwikkeling reeds baie laag gesink, want dan plaas hy die aardse lewe hoog bo die geestelike, andersins sou hy nie in staat gewees het om `n denkwyse te verdedig wat ontstaan het uit die strewe vir eie voordeel nie. Enigiets wat `n mens vir homself benodig, moet hy ook aan sy medemens gun en hy moet nooit sy eie wette opstel as hy nie bang is om deur God beskou te word op `n manier wat hy nie wil hê nie, want dan sal hy gemeet word met dieselfde maatstaf waarmee hy self gemeet het.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205