BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 110

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Voorspelling oor die gebeure (September 1939)

1084 Daar is uitermate seënryk vorm gegee aan julle verdere lewensweg deur God se wyse raadsbesluit en daarom is elke dag slegs `n tree om in `n sekere sin die hoogte te bestyg, wat `n vereiste is vir die arbeid van die Heer in die vorm soos wat dit vir julle bestem is. En daarom moet alles hul gang gaan en moet daar `n gewelddadige ingryping in die bekende rus verdra word, terwille van die positiewe ontwikkeling van die siel. En intussen moet julle harte nie ten tye van nood vrees nie, want die Heer staan julle liefdevol by en versterk julle in julle gees.

Vertrou en vlug altyd na Hom, Wie jou vertroue sal beloon. En nou wil ons julle onderrig in opdrag van die Heer, sodat julle, julle medemens in kennis kan stel van die verloop van die wêreldbrand. Geen seënryke vrede sal beskore wees vir een van die strydendes nie, want God sal Self ingryp wanneer die tyd daarvoor aangebreek het. Die state, wat so aanmatigend was om `n vreedsame land binne te val, sal hulleself daardeur die grootste skade berokken, want daardie land val onder die goddelike wet.

Binnekort sal hulle lot verseël wees en die wêreld sal duidelik die ingryping van `n hoër Mag erken. En daar rus `n enorme druk op hulle, want hulle sal ook die onregverdigheid insien van die wat die land regeer. En hulle sal hul besin en baie verlang na vrede. Maar hoe duideliker die ingryping van die ewige Godheid sal wees, des te minder sal die mense ag slaan op hierdie aanduidings van bo, waar mense in verblinding so begerig is vir mag en grootheid in hul uur van grootste vertwyfeling wat duisende en nog eens duisende mense sal moet deurmaak.

En tog bring hulle geen verandering aan die menslike lot wat in verantwoordelike posisies is tot stand nie. En slegs die vaste wil van `n diep gelowige mens, wat die noodsaaklikheid van die goddelike ingryping insien, en groot invloed op die ander uitoefen, sal verdere bloedvergieting verhinder. En dit word vir julle gesê dat julle al aan die begin daarvan is. Ons het vir jou gesê dat jy van dit alles moet melding maak, want die tyd vlieg en die mense moet, indien moontlik, dit al vooraf weet, sodat hulle heel ywerige aanhangers kan word van die leer van die Heer wanneer die komende gebeurtenis begin, want julle sal elke dag moet gebruik om vir die Heer te werk. Slegs die wil is julle krag, want as julle wil God se Wil is, sal Hy as te ware deur julle werk. En wanneer julle nou die Wil van God vervul, staan die grootste krag julle ook tot beskikking. Julle sal wel die uiterlike rus deur die gebeure verloor, maar julle geloof sal versterk word en hierdie nuwe wil sal homself bereid verklaar om onverwyld vir God te werk.

Die wêreldgebeure sal egter verder sy gang gaan, net op `n ander wyse as wat dit nou lyk. En van nou af begin die Gees aktief te word en het die tyd gekom dat die dienaars van God hul werk op aarde moet doen. Laat dus alles op julle afkom, wag met geduld op die sending van die Heer en beskou alle gebeurtenisse steeds in die sin dat dit noodsaaklik is vir die rypwording van die menslike siele. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205