BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 375

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Korrekte gebruik van die denke - Die wil

3137 Die gawe om die intellek korrek te gebruik is absoluut noodsaaklik vir die hoër ontwikkeling van die siel, aangesien die mens `n intellek gegee is, sodat hy alles wat om hom is en gebeur, verstandelik kan verwerk, sodat hy daardeur gevolgtrekkings kan maak wat hom nou bewustelik laat soek na die ewige Goddelike. Deur die intellek te gebruik, word die vrye wil aktief in hom, want die mens sal eers iets wil hê, wanneer sy intellek vir hom die nut daarvan voor oë gestel het, daarom is die wil altyd die gevolg van denke.

En die korrekte gebruik van die intellek, naamlik om te wil hê wat goed is en om te verag wat boos is, moet onvermydelik die siel se volwassenheid bevorder. `n Mens kan nie praat van die korrekte gebruik van die intellek wanneer laasgenoemde `n mens aanspoor om homself sleg te gedra nie, in daardie geval word die gawes van intellek wangebruik. Met ernstige en sinvolle oordenking kan `n persoon gemaklik die aktiwiteit van `n wyse skeppende Krag herken, wat alles wat hom omring in bestaan gebring het en dat hierdie skeppende Krag voortgaan om om te gee vir Sy skeppings. En as die mens eenmaal sover gekom het, dan sal die intellek in staat wees om die wil te oorreed om kontak te maak met hierdie skeppende Krag, want hy sal homself as `n onafhanklike denkende wese beskou, dus as Sy lewende skepsel, en sal dus voorspruitend daaruit ook sy Skepper erken as net so `n denkende Wese van hoogste volmaaktheid en hierdie besef sal genoeg wees om `n kontak te vestig met die Skepper.

Elke mens kan tot hierdie gevolgtrekking kom, as hy sy intellek gebruik om nader aan die waarheid te kom. Die feit dat sy verstandelike aktiwiteit korrek gelei sal word daarna, is die Skepper se werk sodra hierdie persoon bewustelik `n verbinding met Hom gevestig het. Die intellek is egter vir die mens gegee om dit te gebruik tot op die oomblik van kontak, dit was dus by die vrye wil geplaas om in staat te wees om laasgenoemde se beweging in die regte rigting te laat plaasvind, wat sal lei na die doel, naamlik kontak met God. Die enigste voorwaarde is dat die persoon uit eie beweging moet wil wat goed is, dan sal sy redenasie hom onvermydelik lei na die doelwit.

Maar die verstand is aan die mens gegee om tot by die oomblik van sy verbinding, self werksaam te wees. Die verstand is dus by die wil gevoeg, sodat dit die regte rigting kan neem wat tot die doel, tot die verbinding met God voer. Dus moet die intellek gebruik word om die wil te bevorder om bewustelik `n verbinding met God te vestig, maar voor dit moes `n besluit gemaak word ten gunste van God, andersins sou die verstandelike aktiwiteit verkeerd gebruik gewees het deur weerhouding van alle ernstige ondersoek en sal slegs die voor- en nadele van sy omgewing en wat daarin plaasvind, beoordeel gewees het. In daardie geval sou hy nie ten volle gebruik gemaak het van die gawe van redenering nie en die resultaat sal in ooreenstemming daarmee wees, - hy sal nooit die doel bereik nie, hy sal instede altyd twyfel of verward wees, want hy word beïnvloed deur goeie en bose invloede volgens sy eie wil. Deur enstige gebruik kan die verstand selfs `n swak wil verander, en dit is inderdaad sy taak. Om hierdie rede moet die mens hom ook verantwoord wanneer hy die gawe van die verstand misbruik, wanneer hy die gawe nie gebruik vir die eintlike doel nie, naamlik om nader aan die waarheid te kom, wat God nie van diegene sal weerhou wat ernstig daarna streef deur ywerige verstandelike aktiwiteit nie. Met die regte vasberadenheid sal hy uiters suksesvol wees en na ernstige nadenke, sal hy ook sy nadenke beïnvloed om te mik vir dieselfde doelwit. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205