BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 60

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Verdeeldheid en onvriendelikheid

720 Waar verdeeldheid in `n hart woon, is Ek nie in staat om in te kom nie, want die eienaar van die huis is nie voorbereid vir My aankoms nie. En só raai Ek julle aan om jul harte te reinig en al die gevoelens van onvriendelikheid daaruit te verban, want dit bevat die saad van die bose. Julle moet `n ernstige poging aanwend om te voldoen aan My vermanings as julle die barmhartigheid wil ontvang om My en My Woord te ontvang. So sal julle baie wenke ontvang wat julle in ag moet neem en daarvolgens leef en julle harte sal dit makliker oorkom wat op die oomblik nog vir julle onoorkomelik lyk. Die gevoel van verlange na My is altyd `n teken van My Liefdevolle aktiwiteit in julle. As die verlange tevrede gestel moet word, dan moet julle alles uit julle harte verban wat niks met liefde te doen het nie. Julle moet net die heilige en suiwere gevoel van liefde binne-in julle voed en elke onsuiwer gevoel verafsku, want dit sal net julle afstand na My vergroot.

Elkeen leef sy eie lewe en is opgevang in sy eie standpunt, en dus moet elkeen se natuur oorweeg en in ag geneem word, gevolglik moet elkeen sy medemens met onvermoeide geduld verdra en probeer om aan te pas by sy aard; en as hy nie daarin kan slaag om dit te doen nie, moet hy op My `n beroep doen vir My barmhartigheid en hulp en hy sal krag ontvang om uit te styg bo homself, hy sal oorwinnend tevoorskyn kom uit alle klein beproewings van die lewe, indien die liefde in hom altyd die oorhand behou, want Ek het julle spesiaal in hierdie omgewing van aktiwiteit geplaas, sodat julle volwasse sal word en beheer kry oor die swakhede en foute wat in julle woon, naamlik hoeveel julle moet oefen om geduldig te wees as julle waardig wil wees vir My geduld enn hoeveel liefde julle moet gee aan julle medemens as julle wil dat My Liefde altyd by julle teenwoordig moet wees. En daarom moet julle altyd liefdevol verenig onder mekaar, die een moet liefdevol sorg vir die ander, en moenie hindernisse tussen mekaar oprig nie, want al hierdie klein versoekings is bloot die middel tot `n doel. Hoe kan julle volmaak word as julle nie leer om julleself te oorwin nie. Bly in die liefde as julle in My wil bly, ken jouself, dan sal jy My ook ken en maak julleself waardig vir My seën. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205