BOEK 1 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 261

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511.

Herkenning van die waarheid is `n plig om dit te verdedig

2247 In `n wêreld van spotters en lasteraars sal die waarheid skaars in staat wees om haarself te vestig, want hulle ontken alles van `n goddelike aard en dus ook die waarheid wat van God af kom. Maar elke persoon wat die waarheid ken, wat haar herken, is verplig om haar te verdedig, selfs teenoor diegene wat altyd wil veg teen die waarheid. Om van die waarheid af te wyk, sou dieselfde wees as om saam te stem met die teëstander van die waarheid.

Die waarheid sal altyd beveg word, want sy kom van bo. Maar materialisties georiënteerde mense wil net dit wat van onder af, wat van die wêreld af kom, erken, en sy sal altyd die waarheid weerspreek. As die waarheid op aarde versprei moet word, mag haar verdediger op geen manier lief wees vir die wêreld nie, ook mag hy nie mense vrees wat hom wil verhoed om die waarheid te versprei nie. In stede daarvan moet hy heeltemal afstand doen van alle aardse voordele, en eerder bereid wees om sy lewe op te offer, as om die waarheid te weerhou of teen sy oortuiging te praat. Hierdie vereiste is inderdaad nie `n maklike een om aan te voldoen nie, want `n mens se fisiese lewe is nog steeds te waardevol om dit op te gee ter wille van `n waarheid wat die mense nie wil hê nie en eerder verwerp sal word, maar word tog van God verwag, sodra Hy mense waardig ag om die waarheid van Hom af te ontvang. Herkenning van die suiwer waarheid is ook `n verbintenis om dit aan te gee en om `n oningeligte persoon in te lig oor God se aktiwiteit. En as die mense hierdie gawe met vyandigheid behandel, moet hy nie geïntimideer word en vreesagtig praat of swyg nie, in plaas daarvan, moet hy vreesloos opstaan vir die waarheid, selfs waar die regerende mag stilte vereis. Dit is egter God Self wat hy verkondig en die ingeligte persoon moet God nooit ontken nie, wat hy egter sou doen as hy nie die waarheid gepraat het nie, of as hy iets teen sy beterwete sou sê wat nie ooreenstem met die waarheid nie of wat sal veroorsaak dat valsheid versprei kan word as hy dit as sulks herken het. Sodra die mens God ontken, word hy swak, maar aan die ander kant, as hy die waarheid onderskryf, sal die krag om vas te staan teen elke vyandige argument na hom toe stroom en hy sal oorwinnend bly oor die spotters en lasteraars wat slegs leuens bevoordeel en wat dus altyd teen die waarheid veg. Amen.


 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205